Krokidiletjie
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Krokidiletjie
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1383082_664271100264424_180042815_n_zps7096ad64.jpg
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Krokidiletjie
Frikkie,
Post bietjie die storie. Waar? Waarmee? Bietjie meer info op jou fotos sal waardeer word.
Post bietjie die storie. Waar? Waarmee? Bietjie meer info op jou fotos sal waardeer word.
Goed, beter, 6millimeter!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Krokidiletjie
Dit was in die krokodilrivier Geno 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Krokidiletjie
Ek sal uitvind Geno, daar is nie baie woorde nie net een m%#r krokidil
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Krokidiletjie
Blisem!!!
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Krokidiletjie
Geno - ek sal graag wil sien wat gebeur as hy die wurmpie gryp terwyl
'n man staan en bass vang!
'n man staan en bass vang!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Krokidiletjie
Kan hulle regtig so groot wort?My algemeene kennis oor diere is reedelik goeg maar die ken ek nie
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Krokidiletjie
Sad om daai magtige dier in daai hokkie met die poeletjie water te sien lê.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Krokidiletjie
Wat van so iets
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Krokidiletjie
Waar het hulle daai Croc geskiet Frikkie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Krokidiletjie
Marc ek probeer uit vind die man is stil 
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Krokidiletjie
Grawe bietjie vinnigerFrikkiedbr wrote:Marc ek probeer uit vind die man is stil
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Krokidiletjie
Ek probeer, google sê ook niks http://emoticoner.com/files/emoticons/smileys/angry-smiley.gif?1292867547
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Krokidiletjie
Sien die man is dood van jipo guts! Shame hy het homself dood geskyt!!!!? So ruk terug was daar storie oor Gustav op DSTV die grootste nyl krok ooit 24 voet!! Was in Uganda mense van SA het probeer om hom te vang want hy klomp mense al gevreet en hulle wou hom skiet! Hy het toe net verdwyn terwyl hulle hom wou vang! Op video kon jy sien hoe groot hy is regte monster!!!
-
Marius Botha 10
- Full Member

- Posts: 110
- Joined: Mon Oct 24, 2011 3:20 pm
Re: Krokidiletjie
Blik-parra, amper vloek ek nou. Wat 'n monster, well done Frikkie.
M Botha
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
.22 LR Anschutz
.222 Krico
.243 Brno
6.5 x 55 Howa
.308 Brno
.9,3x62 CZ 550
9mm Luger
410 Boito
12 GA Beretta
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Krokidiletjie
Ginormous........bliks.. maar dis n groot krok. Geluk Frikkie.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Krokidiletjie
Wat 'n monster, mooi gemaak maat
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Krokidiletjie
Jag Frikkie dam nou al lyk my of hoe??Marius Botha 10 wrote:Wat 'n monster, well done Frikkie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Krokidiletjie
Stefan764 wrote:Jag Frikkie dam nou al lyk my of hoe??Marius Botha 10 wrote:Wat 'n monster, well done Frikkie.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Krokidiletjie
Frikkie waar kry jy daai foto ? Dis 'n foto van my geneem op die walle van die Limpopo 2 jaar terug Die Krokedil het my Pekinese gevang toe gaan jag ek hom met my Kershaw en 9mm Baretta P het hom een keer agter die oor geskiet en hom een steek tussen die oe gegee met die opsny toe haal ek my Pekanese lewendig uit sy pens
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Krokidiletjie
NicoSmit wrote:Frikkie waar kry jy daai foto ? Dis 'n foto van my geneem op die walle van die Limpopo 2 jaar terug Die Krokedil het my Pekinese gevang toe gaan jag ek hom met my Kershaw en 9mm Baretta P het hom een keer agter die oor geskiet en hom een steek tussen die oe gegee met die opsny toe haal ek my Pekanese lewendig uit sy pens
Jy moet stadig Nico..... oujaar is nog 'n hele 2 weke ver!