'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by WILLEBEES »

Naand al die manne!
Nadat ek nou al baie fotos gesien het waarmee ander lede spog het ek besluit om so 'n paar van my mooiste foto's ook te plaas.

2010 - Thabazimbi area. Bwb gejag met 300WM, 85m, 165gr Hornady Interbond, skoot van knie af geskiet, reg van voor in die bors. Blouwillie het so 50m gehardloop voor haar petrol opgeraak het. Karkas gewig 102 kg
Chaheng 010.jpg
2011 - Rooibokkraal area. Bwb gejag met 300WM, 170m, 165gr Hornady Interbond, skoot van knie af geskiet, koeel gevat deur die brisket. Sy het gespring, een keer gesteier en neergeslaan. Karkas gewig 110kg.
IMG00121-20110730-1540.jpg
2012 - In die Karoo naby Delportshoop. Jong springbok ram gejag met 300WM, 225m, 165gr Hornady Interbond. Van bakkie af geskiet, nek skoot. geval soos 'n klip. Karkas gewig 25kg.
IMG-20120413-00032.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by WILLEBEES on Thu Oct 31, 2013 9:40 pm, edited 1 time in total.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag

Post by douw »

Baie mooi foto's!! Iets het wel fout gegaan hier na die laaste paar foto's

Groete
Douw
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by WILLEBEES »

Besig om dit reg te stel...
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by Arnold »

Baie mooi, dis altyd lekker om na die foto's te kyk.
n Vinnige vragie, watse muzzlebrake is op daai geweer?
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by WILLEBEES »

Dit is 'n Weatherby accubrake met M14 draad.
Ek het hom nog, maar gebruik hom nie meer nie, ek het 'n KD op
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by theedge »

Baie dankie vir die deel - baie mooi
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by NEGE3 »

Lekker. Mooi roer wat jy daar vashou. Dankie ek geniet dit altyd om na die manne se foto's te kyk.
Groete,
Koos de Beer
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by VdWalt »

Mooi fotos! Ek wil ook nog graag in die Karoo gaan jag, ek was nog nooit daar nie.
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by WILLEBEES »

Die Karoo het verseker sy eie unieke bekoring.
Ek het vir 5 jaar in Prieska gewoon 1988 - 1992.
Ek dink mense wat bekend is aan so 'n omgewing sal met my saamstem - So warm soos die hel in die somer en in die winter voel dit soos die noordpool....
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
User avatar
Hilux01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by Hilux01 »

Ai dis lekker om weer jag fotos te kyk
Maak n man se lus sommer uithang
Henk van der Walt

.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
WILLEBEES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 370
Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am

Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (1)

Post by WILLEBEES »

'n Kollega van my en die se broer het Saterdag 'n paar blessies gaan afhaal op 'n plaas naby Standerton.
Blykbaar was een van die ramme 'n OOM.
Sal foto's oplaai sodra ek kry sodat ons bekke van vooraf kan water of hoe???
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A

Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Post Reply