'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (2)
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (2)
2012 - Thabazimbi area. Baie ou en groot rooibok ram gejag met 8x57 Mauser, 75m, 195gr Hornady Interlock. Skootplasing vir trofee - Hy pryk in my lapa! Karkas gewig 43kg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 'n Paar foto's van die laaste 4 jaar se jag (2)
Pragtige ram. Lekker kaliber ook.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer

