Iets na aan die Hart
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Iets na aan die Hart
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1400429_10151712639483314_1970698322_o_zpsfd3e25e3.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1412326_10151712642388314_2017079219_o_zps96fec058.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1401895_10151712633363314_1374070194_o_zps22c5f51f.jpg

-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Iets na aan die Hart
Waar is dit Frikkie!? Lyk vir my meer na die Sahara as Namibie!?
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Iets na aan die Hart
Dis by Hentiesbaai, Duin 7 en erens op die pad na die visvang gat toe 
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Iets na aan die Hart
Die sand lyk so wit was vir my altyd meer geel toe ek by duin 7 was!? Moet se dis darem meer as dertig jaar terug!!!!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Iets na aan die Hart
Ja ek moet ook so sê geel miskien is dit net die son se weerkaatsing. Daai duin aai.
Iemand sê nou die dag vir my hy wens daai duin kon praat... dink net hy sal baie vloek woorde sê
Iemand sê nou die dag vir my hy wens daai duin kon praat... dink net hy sal baie vloek woorde sê
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Iets na aan die Hart
Frikkie,
Dit lyk my jy het hier neffens my verby gery! Stop maar volgende keer vir koffie!
Groete,
Dit lyk my jy het hier neffens my verby gery! Stop maar volgende keer vir koffie!
Groete,
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Iets na aan die Hart
Frikkie- pasop net! Cor se koffie het gewoonlik so knertsie in..Cor Jacobs wrote:Frikkie,
Dit lyk my jy het hier neffens my verby gery! Stop maar volgende keer vir koffie!
Groete,
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Iets na aan die Hart
Ai, hoe verlang ek nou....
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Iets na aan die Hart
FRIKKADEL! Waar surf jy rond om die fotos te pos?
Nee jy is reg...as daai duine op Henties (veral oorkant De-Duine Hotel) kon gesels het ek in Canada gaan werk...
Julle moet ophou hier rondswerf en gaan maak n donasie op Jaracal Kersfonds (veral jy Cor....)

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Iets na aan die Hart
Ja daar is n paar Spinnekopspore op daai duin FHMFHM wrote:FRIKKADEL! Waar surf jy rond om die fotos te pos?![]()
Nee jy is reg...as daai duine op Henties (veral oorkant De-Duine Hotel) kon gesels het ek in Canada gaan werk...![]()
Julle moet ophou hier rondswerf en gaan maak n donasie op Jaracal Kersfonds (veral jy Cor....)![]()
![]()
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Iets na aan die Hart
Hahha Pieter,Pieter Vorster wrote:Frikkie- pasop net! Cor se koffie het gewoonlik so knertsie in..Cor Jacobs wrote:Frikkie,
Dit lyk my jy het hier neffens my verby gery! Stop maar volgende keer vir koffie!
Groete,
Net genoeg dat hy n tweede een sal wil drink ook...
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Iets na aan die Hart
Cor Jacobs wrote:Ja daar is n paar Spinnekopspore op daai duin FHMFHM wrote:FRIKKADEL! Waar surf jy rond om die fotos te pos?![]()
Nee jy is reg...as daai duine op Henties (veral oorkant De-Duine Hotel) kon gesels het ek in Canada gaan werk...![]()
Julle moet ophou hier rondswerf en gaan maak n donasie op Jaracal Kersfonds (veral jy Cor....)![]()
![]()
BOKS !
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Iets na aan die Hart
FHM wrote:Cor Jacobs wrote:Ja daar is n paar Spinnekopspore op daai duin FHMFHM wrote:FRIKKADEL! Waar surf jy rond om die fotos te pos?![]()
Nee jy is reg...as daai duine op Henties (veral oorkant De-Duine Hotel) kon gesels het ek in Canada gaan werk...![]()
Julle moet ophou hier rondswerf en gaan maak n donasie op Jaracal Kersfonds (veral jy Cor....)![]()
![]()
BOKS !
Ooops, sal my Kersfonds donasie verdubbel, Female Hunting Machine
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Iets na aan die Hart
Hahahaha.
Is dit waarvoor FHM staan? Altyd gewonder
Is dit waarvoor FHM staan? Altyd gewonder
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Iets na aan die Hart
Julle 2 f@@kers kn bly wees my linkerhand is seer en geswel, ek fkn sukkel om te tik hierso - gooi hom maar so met die WYS-vinger... 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Iets na aan die Hart
Ek was in 2009 daai kant, ontdek die fotojies op my pc. Ja nee wil graag een dag weer 'n draai daar maak. Sterkte met daai hand FHM,
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Iets na aan die Hart
FHM wrote:Julle 2 f@@kers kn bly wees my linkerhand is seer en geswel, ek fkn sukkel om te tik hierso - gooi hom maar so met die WYS-vinger...
Huh uh, hulle is verkeerd.....
Francois's........Hymligh.........Manoover!!!!!!
opi - spinnepoppies!!!!!
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- ou Bles - Gert
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Sat Sep 29, 2012 9:31 pm
Re: Iets na aan die Hart
As ek daai fotos kyk kry ek heimwee en verlang om daarrheen te gaan. Ek was in 2000 laas daar en beplan om in 2015 junie weer te gaan as ons gespaar bly