Page 1 of 1
Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 2:53 pm
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1400429_10151712639483314_1970698322_o_zpsfd3e25e3.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1412326_10151712642388314_2017079219_o_zps96fec058.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1401895_10151712633363314_1374070194_o_zps22c5f51f.jpg
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 3:10 pm
by mariusr
Waar is dit Frikkie!? Lyk vir my meer na die Sahara as Namibie!?
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 3:11 pm
by Frikkiedbr
Dis by Hentiesbaai, Duin 7 en erens op die pad na die visvang gat toe

Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 3:15 pm
by mariusr
Die sand lyk so wit was vir my altyd meer geel toe ek by duin 7 was!? Moet se dis darem meer as dertig jaar terug!!!!
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 3:18 pm
by Frikkiedbr
Ja ek moet ook so sê geel miskien is dit net die son se weerkaatsing. Daai duin aai.
Iemand sê nou die dag vir my hy wens daai duin kon praat... dink net hy sal baie vloek woorde sê
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:22 pm
by Cor Jacobs
Frikkie,
Dit lyk my jy het hier neffens my verby gery! Stop maar volgende keer vir koffie!
Groete,
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:26 pm
by Piet Pille
Cor Jacobs wrote:Frikkie,
Dit lyk my jy het hier neffens my verby gery! Stop maar volgende keer vir koffie!
Groete,
Frikkie- pasop net! Cor se koffie het gewoonlik so knertsie in..
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:33 pm
by Chevvy SS
Ai, hoe verlang ek nou....
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:34 pm
by FHM
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:44 pm
by Cor Jacobs
Ja daar is n paar Spinnekopspore op daai duin FHM

Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:45 pm
by Cor Jacobs
Pieter Vorster wrote:Cor Jacobs wrote:Frikkie,
Dit lyk my jy het hier neffens my verby gery! Stop maar volgende keer vir koffie!
Groete,
Frikkie- pasop net! Cor se koffie het gewoonlik so knertsie in..
Hahha Pieter,
Net genoeg dat hy n tweede een sal wil drink ook...

Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:46 pm
by FHM
Cor Jacobs wrote:
Ja daar is n paar Spinnekopspore op daai duin FHM

BOKS !
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:50 pm
by Cor Jacobs
FHM wrote:Cor Jacobs wrote:
Ja daar is n paar Spinnekopspore op daai duin FHM

BOKS !
Ooops, sal my Kersfonds donasie verdubbel, Female Hunting Machine

Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:51 pm
by Piet Pille
Hahahaha.
Is dit waarvoor FHM staan? Altyd gewonder
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 4:54 pm
by FHM
Julle 2 f@@kers kn bly wees my linkerhand is seer en geswel, ek fkn sukkel om te tik hierso - gooi hom maar so met die WYS-vinger...

Re: Iets na aan die Hart
Posted: Fri Nov 01, 2013 6:02 pm
by Frikkiedbr
Ek was in 2009 daai kant, ontdek die fotojies op my pc. Ja nee wil graag een dag weer 'n draai daar maak. Sterkte met daai hand FHM,
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Sat Nov 02, 2013 12:10 am
by LongWolf
FHM wrote:Julle 2 f@@kers kn bly wees my linkerhand is seer en geswel, ek fkn sukkel om te tik hierso - gooi hom maar so met die WYS-vinger...

Huh uh, hulle is verkeerd.....
Francois's........Hymligh.........Manoover!!!!!!
opi - spinnepoppies!!!!!
Re: Iets na aan die Hart
Posted: Sat Nov 02, 2013 8:57 am
by ou Bles - Gert
As ek daai fotos kyk kry ek heimwee en verlang om daarrheen te gaan. Ek was in 2000 laas daar en beplan om in 2015 junie weer te gaan as ons gespaar bly