En so lyk Douglas se otterjasies
-
Chopper
En so lyk Douglas se otterjasies
Jaco Cilliers en sy varkie
[img width=800 height=600]http://i1043.photobucket.com/albums/b43 ... NY0355.jpg[/img]
Ek en my eerste en enigste varkie nog
[img width=800 height=600]http://i1043.photobucket.com/albums/b43 ... NY0570.jpg[/img]

- whisper
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
Baie oulik julle, mooi gegooi!
So moet n ot mos le!
Praise the Lord, and let the bullets fly!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
Mooi julle, die pragtige varke laat my so al aan my skoonma dink.
Blok.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
Mooi varke, Chopper, 1ste vark of nie...dis n vark en n ondervinding.
Geluk.
Geluk.
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
Chops
Ek sal jou maar moet PH volg naweek al rivier langs! Ek gaan jou maar weer op die varke moet sit, jy moet solank iets vat om die bewe in toom te hou... Ha ha.
Groete
Benman
Ek sal jou maar moet PH volg naweek al rivier langs! Ek gaan jou maar weer op die varke moet sit, jy moet solank iets vat om die bewe in toom te hou... Ha ha.
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
Chopper
As ek jou hemp so kyk lyk dit my julle het n stewige borgskap, reken na so jag kan daai borg staatmaak op verkope wat styg.
Blok.
As ek jou hemp so kyk lyk dit my julle het n stewige borgskap, reken na so jag kan daai borg staatmaak op verkope wat styg.
Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
Netjies kerels. Mooi gegooi.
Groetnis
SJ
Groetnis
SJ
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
Wies die 2 de varkie se baas lyk soos Piet Smit.
Knou die gediertes AF.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
van watter Cilliers is die vark?Chopper wrote: Jaco Cilliers en sy varkie
[img width=800 height=600]http://i1043.photobucket.com/albums/b43 ... NY0355.jpg[/img]
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4598
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
ek stem, en as jy eers jou eerste een het dan kom die res maklikker.molopohunter wrote: Mooi varke, Chopper, 1ste vark of nie...dis n vark en n ondervinding.
Geluk.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
AJ Botha
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Mon May 17, 2010 5:39 pm
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
Mooi vark! Dit lyk soos een van daardie rangefinder scopes, hoe werk hy vir jou?
Sako .243 Win
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
Sauer .300 WM
Remington 700 6.5 Kruitmoor
G19 Gen 3
-
Chopper
Re: En so lyk Douglas se otterjasies
AJ, jy sal vir Jaco self moet kontak. Hy is ook op die forum en sy naam is "dehoeksand".
Cheers
Cheers