Waars hy Waars Hy

Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Waars hy Waars Hy

Post by Frikkiedbr »

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1456702_10151702791556400_1333853973_n_zps05ca7c5c.jpg
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Waars hy Waars Hy

Post by RUPERT »

Waar sal n man die skoot plaas?
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Waars hy Waars Hy

Post by FCLoretz »

in die middel so 'n duim op van waar die nek hare onder hang.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: Waars hy Waars Hy

Post by RUPERT »

FCLoretz wrote:in die middel so 'n duim op van waar die nek hare onder hang.
Maar gaan jy nie baie vleis skade he nie.Want as daai koel efens skeef loop is hy deur een van die boude.
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Waars hy Waars Hy

Post by Frikkiedbr »

Dan is dit maar kopskoot, niks vleis gaan verlore nie
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Waars hy Waars Hy

Post by FCLoretz »

RUPERT wrote:
FCLoretz wrote:in die middel so 'n duim op van waar die nek hare onder hang.
Maar gaan jy nie baie vleis skade he nie.Want as daai koel efens skeef loop is hy deur een van die boude.
Ek dink teen die tyd wat daai koeelby die boud gekom het, het hy meeste van sy snelheid verloor en glo ek sal jy nie baie vleis skade he nie.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Katefbessie
Hero Member
Hero Member
Posts: 778
Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm

Re: Waars hy Waars Hy

Post by Katefbessie »

Net bo die wit streepie tussen die oogies!
Natuur die enigste rusplek vir die siel

.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13620
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Waars hy Waars Hy

Post by Capt. Yoda »

FCLoretz wrote:in die middel so 'n duim op van waar die nek hare onder hang.

Sal hom ook daar sit.165gr Hornady GMX sal baie mooi maak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply