Waars hy Waars Hy
Posted: Wed Nov 13, 2013 12:48 pm
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1456702_10151702791556400_1333853973_n_zps05ca7c5c.jpg
Maar gaan jy nie baie vleis skade he nie.Want as daai koel efens skeef loop is hy deur een van die boude.FCLoretz wrote:in die middel so 'n duim op van waar die nek hare onder hang.
Ek dink teen die tyd wat daai koeelby die boud gekom het, het hy meeste van sy snelheid verloor en glo ek sal jy nie baie vleis skade he nie.RUPERT wrote:Maar gaan jy nie baie vleis skade he nie.Want as daai koel efens skeef loop is hy deur een van die boude.FCLoretz wrote:in die middel so 'n duim op van waar die nek hare onder hang.
FCLoretz wrote:in die middel so 'n duim op van waar die nek hare onder hang.