My seun het vroeer vanjaar die bul plat getrek.
Die bul se opvangs was swa, het net 1 antenna gehad(hehe)
Was seker maar 'n baklei gat!!
Een horing
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Een horing
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Een horing
Gaan julle die een langs daai buffel en gemsbok 'n plekkie gee??
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Een horing
Nee, ons sal maar kyk of ons in 2014 nie 'n volledige trofee kry nie.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Braamgr
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Sun Oct 30, 2011 11:54 am
Re: Een horing
Hy het dalk iewers anders amper 'n kopskoot gekry 
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Een horing
Braamgr wrote:Hy het dalk iewers anders amper 'n kopskoot gekry
Ek dink ook soo het dit al 2 maal gesien in die jagveld, ander ouens se amper kopskote
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Een horing
Geluk aan die jongman.
My koedoe het bewys van ander se amper kopskoot deur een horing, lyk soos .22 gaatjie, manne het seker op lang plaas probeer mt hom...
My koedoe het bewys van ander se amper kopskoot deur een horing, lyk soos .22 gaatjie, manne het seker op lang plaas probeer mt hom...