Page 1 of 1

Een horing

Posted: Wed Dec 18, 2013 1:20 pm
by Dolf014
My seun het vroeer vanjaar die bul plat getrek.
Die bul se opvangs was swa, het net 1 antenna gehad(hehe)
Was seker maar 'n baklei gat!!

Re: Een horing

Posted: Wed Dec 18, 2013 1:35 pm
by Pvdw
Gaan julle die een langs daai buffel en gemsbok 'n plekkie gee??

Re: Een horing

Posted: Wed Dec 18, 2013 1:41 pm
by Hennie Dreyer
Nogtans 'n mooi bul!!! Geluk aan boeta!!!

Re: Een horing

Posted: Wed Dec 18, 2013 1:42 pm
by Dolf014
Nee, ons sal maar kyk of ons in 2014 nie 'n volledige trofee kry nie.

Re: Een horing

Posted: Wed Dec 18, 2013 3:03 pm
by Braamgr
Hy het dalk iewers anders amper 'n kopskoot gekry :):

Re: Een horing

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:12 am
by Flip Nel
Braamgr wrote:Hy het dalk iewers anders amper 'n kopskoot gekry :):

Ek dink ook soo het dit al 2 maal gesien in die jagveld, ander ouens se amper kopskote

Re: Een horing

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:27 am
by JPS
Geluk aan die jongman.

My koedoe het bewys van ander se amper kopskoot deur een horing, lyk soos .22 gaatjie, manne het seker op lang plaas probeer mt hom...