Wat is ek nou regtig??
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Wat is ek nou regtig??
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1535676_623861987677996_1094472305_n_zpsed727307.jpg
This pic was taken on the Dordabis Road in Namibia and is a Zebra / Horse mixture. More often you find Zebra/ Donkey mix.
This pic was taken on the Dordabis Road in Namibia and is a Zebra / Horse mixture. More often you find Zebra/ Donkey mix.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Wat is ek nou regtig??
Lelik...
Dis wat hy is

Dis wat hy is
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Wat is ek nou regtig??
Een van die dae is hy ook 'n eksotiese "bok" dan moet almal moerse bedrae betaal om hom te skietChris Swart wrote:Lelik...
Dis wat hy is![]()
![]()
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Wat is ek nou regtig??
Sien nie die prentjie nie?
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Wat is ek nou regtig??
kan jy dit nou sien?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Wat is ek nou regtig??
Definitief 'n zerd of zorse soos nege3 gese het....
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Wat is ek nou regtig??
Ja, ek kan nou sien. Dankie.
Die arme dier moet so uit voel soos 'n spreeu tussen swane.
Die arme dier moet so uit voel soos 'n spreeu tussen swane.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Wat is ek nou regtig??
Plesier, ja nee shame.
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Wat is ek nou regtig??
Shame die arme ding. Hy kan nie eers se sy ma en pa is n perd of zebra nie.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Wat is ek nou regtig??
Eerste keer dat ek so perd sien (Zebra) lol
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Wat is ek nou regtig??
As ek so kyk na die huidige wild bedryf wat niks belangstel in normal diere nie is daai ding se naam Kaching 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
stan man
Re: Wat is ek nou regtig??
ek noem dit n zepperd.
n klompie jare terug het ek n jagter van denemarke op n jag vergesel. op die spesifieke plaas was daar een van die mixed breed goete. die man het hom gesien en het dadelik begin kerm om hom te skiet. nodeloos om te se ,die volgende dag is die taksidermis besoek en nou is daar n snaakse trofee in denemarke. ek dink net die boer glimlag vandag nog oor die prys wat hy vir daardie frats gekry het.
n klompie jare terug het ek n jagter van denemarke op n jag vergesel. op die spesifieke plaas was daar een van die mixed breed goete. die man het hom gesien en het dadelik begin kerm om hom te skiet. nodeloos om te se ,die volgende dag is die taksidermis besoek en nou is daar n snaakse trofee in denemarke. ek dink net die boer glimlag vandag nog oor die prys wat hy vir daardie frats gekry het.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Wat is ek nou regtig??
Lyk nogal of dit 'n merrie is. Dink julle sy sou kon voortplant.
Last edited by NEGE3 on Sat Jan 11, 2014 6:34 pm, edited 1 time in total.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- iceman1982
- Hero Member

- Posts: 538
- Joined: Wed May 19, 2010 6:07 pm
Re: Wat is ek nou regtig??
Nee, hy/sy sal steriel wees. Weet van nog so een hier in die Oos Kaap, maar met n swart perd. Pragtige dier. Jy sien net so blou skynsel in die son, met die strepe.NEGE3 wrote:Lyk nogaal of dit 'n merrie is. Dink julle sy sou kon voortplant.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Wat is ek nou regtig??
Mens ruk alles uit verband aai
Yes they are real. Hybrids are sterile, so they can not reproduce. A Horse, Donkey & Zebra all have a different number of
chromosones, so crossing any of the 3 result in a hybrid.
http://www.spotsnstripes.com/PhotoAlbum5Zorses.htm
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1601062_10153649213875048_1951447388_n_zps1e9036e4.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/155712_476586673111_4181279_n_zps69c12f3b.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/76929_476586208111_2878596_n_zps792b6370.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1549250_565824256839387_132654307_n_zpsa1f5d96a.jpg