Fun Shoot
18 Jan 2014
Kom geniet die dag by Wesrand Boogjag Klub vir 'n fun shoot
Bring jou "cooler box" en vleisie saam vir 'n bring en braai
en net lekker kuier na die shoot
gaan so 9 uur begin skiet
Kontak my vir meer besonderhede
johan.wrbk@lantic.net
082 416 3220
