GEDINK HY IS SLIM
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
GEDINK HY IS SLIM
Hulle vertel my die ou het besluit hy handig sy wapen in maar gaan dit eers beskadig sodat niemand dit kan gebruik nie. Hy buig toe die loop en slaan die aksie met 'n hammer. Nou het SAPD teen hom 'n saak gemaak want hulle kan die wapen nie balisties toets vir 'n moontlike kriminele oortreding hy's blykbaar in groooooot

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: GEDINK HY IS SLIM
Wat help dit hulle
Nie een van die wapens waarvoor ons heraansoek doen of van 'n ander koop word ballisties getoets nie.
DIS 'N KLOMP TJOL
Christo
Nie een van die wapens waarvoor ons heraansoek doen of van 'n ander koop word ballisties getoets nie.
DIS 'N KLOMP TJOL
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.