Page 1 of 1

Bosvark Beertjie

Posted: Mon Jan 17, 2011 12:53 pm
by Andy
Image

Hier is 'n mooi beertjie wat verlede jaar in Amsterdam geskiet is.

Re: Bosvark Beertjie

Posted: Mon Jan 17, 2011 8:03 pm
by DawieKotze
D?mmit - dit moet die prys vat vir die verste skoot..............dis mos v?r oor die groot dam tot daar!!

;D ;D ;D ;D

Re: Bosvark Beertjie

Posted: Mon Jan 17, 2011 9:14 pm
by henslin
Beertjie Andy ? Kom bietjie met sy gewig ens.

Re: Bosvark Beertjie

Posted: Tue Jan 18, 2011 11:39 am
by Andy
As ek reg onthou was hy so 65-70 Kg. Hy was geskiet in 'n mielie land saam met sy familie.

Re: Bosvark Beertjie

Posted: Tue Jan 18, 2011 11:51 am
by James Wilson
so n vark!! baie geluk

Re: Bosvark Beertjie

Posted: Fri Jan 21, 2011 10:29 pm
by henslin
Andy
Vir die rekord - kon julle al uitvind wat die 'swelling' op die bek. onder die knoppe op sy bek veroorsaak ?  Ou mens storie is dat hy glo 'n cavity het wat vol  gras/plantmateriaal gestop word om hom daai verwoede voorkoms te gee. Het nog nooit die moeite gedoen om te kyk nie. Seker maar sleg van my kant af, Wonder maar net.

Re: Bosvark Beertjie

Posted: Sun Jan 23, 2011 7:57 am
by Andy
Henslin,

Ons het al plant materiaal binne gekry, veral mielies.

Andy