Watter boog om te kies?
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Watter boog om te kies?
Naandse Manne
Ek wil nou nie he daar verskille onder mekaar kom nie maar watter boog kan die wat het aanbeveel?
Ek het 3 keuses of n Hoyt Of n Mattews of n Assasin.
Van al die ander goed weet ek niks soos watter cams en sights en al daai goed. Eerste wil ek net weet watter maak?
Dankie
Francois

- boogman
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am
Re: Watter boog om te kies?
Ek het al almal gehad.
Hoyt, Matthews, Bowtech, PSE selle as om te vra Bulls, Stormers, Sharks of Cheeta's
Elkeen het iets anders wat hom laat uitstaan van die ander maar almal is goed. Koop enige een.
Belangriker is gaan skiet soveel as moontlik make en modelle. Jy sal weet as jy jou boog skiet.
Kyk dan ook waar is jou naaste boog winkel en watter boe hulle op spesialiseer. Baie belangriker om goeie ondersteuning te kan kry as watter maak boog van die bo genoemde make wat jy skiet.

- mw
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Tue Dec 11, 2012 8:58 pm
Re: Watter boog om te kies?
Ek ken eintlik net Hoyt, het n Maxxis, n lekker jag sowel as teiken boog.
Groete
Groete
-
stan man
Re: Watter boog om te kies?
boogman het n groot waarheid aan geraak.
beproef alles ,maar behou die goeie.
ekself het n mathews wat my gunsteling is. dan het ek ook n pse en n hoyt.
dit is n geval van wat werk vir jou.

- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Watter boog om te kies?
Ek self het nog net Mathews geskiet, het tans die Z7.
Die Assassin, het nog net goeie goed van hulle gehoor.

- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Watter boog om te kies?
Gaan na n goeie boogwinkel wat bereid is om te help. Toets soveel boee moontlik voor jy besluit.
Ek het net gekoop, eers n baie poef (cheapie) boog, hom verkoop en gesweer ek skiet nie weer boog nie.
Drie jaar later praat n vriend my om, koop toe n Bowtech Diamond Outlaw, baie goeie boog. Ek koop n backup boog, n Hoyt Rampage. WoW, praat van perfekte pas vir my!!! Ek verkoop toe die Outlaw n jaar later en koop n Mathews Drenalin, ook n goeie boog, maar werk nie vir my nie. Ek verkoop die toe en koop nog n Hoyt, n Vector Turbo en siedaar... Ek weet dat vir my is dit Hoyt of nooit.
So gaan toets voor jy soos ek n klomp skool geld betaal.
Roger!

Last edited by Roger on Fri Feb 14, 2014 2:31 pm, edited 1 time in total.
Too many to mention ;-)
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Watter boog om te kies?
Moet nie dat spoed jou pla nie - jy begin met 'n boog wat maklik
skiet wat se brace height hoog genoeg is. Dit maak hom meer forgiving
en dit maak dat jy jou arm nie so maklik raak skiet nie.
EK het Mission, Mathews, Hoyt en nou Bowtech boee gehad. Die Hoyt
en die Bowtech het vir my lekkerder as die Mathews geskiet - maar dit was Monsters
en hulle is nie die maklikste boee om te skiet nie.
My vrou skiet nou 'n Assasin en die boog skiet regtig baie lekker. Tussen al die boee
sal ek weer vir haar een koop as ons nou moes koop.... of dalk die Carbon Rose!
Vir my sou dit defnitief 'n RPM360 ge wees het!
Gaan skiet die verskillendes en voel wat is vir jou die lekkerste, daai een is die
beste. Hulle maak nie juis slegte boee nie.
O ja - jy gaan hom weer verkoop en 'n ander een koop ... en weer en weer!!

- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Watter boog om te kies?
Noyt 'n Hoyt
Daar is net 2 goeie boee op die mark dis 'n nuwe Mathews en 'n ou Mathews.
Nee gaan na 'n groot boog winkel en kry paar verskillende boee, sorg dat hulle selfde trek lengte is, iets wat jou pas en dieselfde ponde gestel is. dan skiet en voel jy watter een pas vir jou.
Sales gimiek is om die een boog swaerder te stel of verkeurde trek lengte dan voel dit nie reg vir jou nie en jy kan dalk verkeurde keuse maak.
Jy kies nie 'n boog nie. die regte boog kies vir jou.

- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Watter boog om te kies?
ooooo.... ek kry sommer 'n rilling met die onderwerp!!... want hier gaan die manne verskil! Voordat ek gekoop het het ek allles beproef en by elke moontlike bowshop in my omgewing elke soort boog geskiet! Volgens my beproewing is daar nie ''n boog wat lekkerder skiet as 'n BOWTECH nie!! Francois, indien jy Bowtech wil gaan het ek vir jou ''n uitstekende combo deal op ''n Bowtech Destroyer 350.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter boog om te kies?
Francois,
Jy kan maar die boog koop by Katefbessie. Ek het al met die spesifieke boog geskiet. Sal self like om hom te koop!

Goed, beter, 6millimeter!
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Watter boog om te kies?
Geno wrote:Francois,
Jy kan maar die boog koop by Katefbessie. Ek het al met die spesifieke boog geskiet. Sal self like om hom te koop!
Kan ek my opinie lig hier,
Ek weet nie of dit Francois se eerste boog is en of hy dalk al n gesoute boogskut is nie, in die jy die sport ken, koop die 350.
MAAR
As jy nie boogskiet ken nie, moet nie die 350D koop vir n beginner boog nie, jy gaan die sport vir jou self moeilik maak,
Probeer eerder kyk vir n 340D as jy graag n Destroyer wil skiet, die 10Fps is anyway onrealisties en net op papier.
Groete
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Watter boog om te kies?
FrancoisN wrote:Naandse Manne
Eerste wil ek net weet watter maak?
Dankie
Francois
Francois
Kompetisie is deesdae te groot, daar is nie meer so iets soos n swak boog op die mark nie, jy moet self besluit wat eerstens lyk vir jou mooi, en tweedens wat skiet lekker en pas sommer in jou hand in.
As jy daai boog optel en hy praat met jou terug dan weet jy watse boog om te koop.
As dit nie werk nie koop n Bowtech 340D, and you shall never look back again...
Die laaste sin is n joke.
-
Zack Benade
Re: Watter boog om te kies?
Hallo Francois
Ek hoop teen hierdie tyd het jy al 'n boog gekoop en is hard aan die skiet.
As ek 'n boog koop sal ek eers besluit vir watter doel. Target kompitisie of jag en rondspeel.
Vir target vereisdes gaan alles oor akkuraatheid. Jy kies 'n boog wat se Axcle to axcle so lank as moontlik is wat by jou ligaam lengte pas. Bv,ek is 1.73 m en 'n 37-40 " boog is aanbeveelbaar op 'n treklengte van 27". As jou boog se axcle to axcle te lank is skuif die peep merkbaar nader aan jou oog agv die hoek van die snaar wat groter word. Dit bring fokus probleme en mik probleme na vore. Hoe ouer en swakker jou oe word hoe meer krities word hierdie punt.
Spoed is van minder belang en 'n gemiddelde 270-280 fps is meer as genoeg wat akkuraatheid betref.
Aan die jag en 3D sal ek egter na spoed kyk. 'n Kort boog wat maklik in die bos en tussen takke en bome kan beweeg sonder om die hele tyd te aan alles. Ek sal max spoed najaag met die minste ponde.
Goed waarna ek sal kyk vir beide jag en target boee.
1. Cam lean. Hoe maklik kan die cams oorbuig na een kant. Jou dunner limbs is die sonde bokke hier.
2. Dubble cams sal ek verkies. Bv. op 27 draw is jou snaar 55" op 'n dubble cam. Op 'n single cam is jou snaar lengte amper dubbled 96"
As jou snaar bv van 452x gemaak is en jou snaar rek 5mm in een jaar op 'n dubble cam sal jou snaar amper twee maal soveel rek op 'n single cam boog. Jou akkuraatheid lyk hieronder aangesien jy nie sommer dadelik 'n snaar wat oudraak en rek agterkom nie want dit gebreur met tyd. Jou settings verander met tyd.
3. Gewig van 'n boog is 'n persoonlike ding wat baie belangrik is. Hoe swaarder hoe beter kan jy hom stilhou veral in die wind. Hoe ligter hoe minder word jy moeg in die jagveld.
4. Verstelbare cams is beter. As jy oor 'n ruk jou ou boog wil verkoop is dit makliker as jou cams oor 'n wye reeks kan verstel. As jy cams het wat nie kan verstel nie kan jy hom slegs verkoop aan iemand met dieselfde drawlengte. Jou kopersmark raak dan klein.
Alles gesê kom dit neer op een ding. Koop die boog waarvan jy hou en mee die maklikste raakskiet.
Sterkte met jou besluit.

Jo jo dankie vir almal se raad. Ek nog geen ondervinding as dit by boogskiet kom nie.
Ek sien dit deur die draad dat dit belangrik is om eintlik soveel boë as moontlik te skiet en dan my besluit te neem.
Ek het vandag met n Mattews (weet nie watter model)my tweede keer n boog vasgehou in my lewe en dit was n lekker ondervinding.
Die feit dat my treklengte bietjie lank is maak dit moelik om sommer enige ou se boog te vat en n paar skote te skiet. Die boog van vandag was op maks 30" gestel en dit was n duim en n half te kort so nou kry ek n idee maar ek beoordeel die boog sonder dat ek regtig gemaklik met hom voel.
Is ek reg as ek sê dat dit dalk beter kan wees om n tweedehandse boog te koop met redelik al die bells en whistles het ipv. n nuwe boog wat nog baie kan kos om al die regte goed aan te sit. Daar is lyk my baie boë in die mark van mense wat dit koop en 6maande later besluit dis nie rerig so nice nie en dan wil verkoop.
Dankie vir al die raad, ek sien hier is manne wat ek darem kan vra oor al die tegniese goed.

31.5 duim... Jou keuses het sopas drasties verminder!
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Watter boog om te kies?
Van der Walt
Hoe so kry jy nie sulke boë nie.
Se my hoeveel moet jou arm wat die boog vashou gebuig wees as die boog gespan is?
Vandag was die sight nie by my oog as my arm 99% reguit was nie maar wanneer ek die boog nader bring om deur die sight te kyk dan biug my arm so dat dit amper voel hy wil begin bewe.
Hoe so kry jy nie sulke boë nie.
Se my hoeveel moet jou arm wat die boog vashou gebuig wees as die boog gespan is?
Vandag was die sight nie by my oog as my arm 99% reguit was nie maar wanneer ek die boog nader bring om deur die sight te kyk dan biug my arm so dat dit amper voel hy wil begin bewe.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Watter boog om te kies?
Daar is nie baie modelle wat met so 'n lang trek lengte uiykom nie. Al die vervaardigers maak wel
'n model of 2 wat dit kan doen.
Ek skiet met 'n reguit arm en dit werk vir my. Dit voel net of mens dan elke keer op die selfde plek
kan anker.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Watter boog om te kies?
My hoyt maxxis het 31duim,treklengte
awesome boog, 35duim axle,to,axle. Jagboog, maar so stabiel,soos n,teiken boog

ek soek nog wapens...
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Watter boog om te kies?
Mens kan altyd bietjie ekstra lengte kry deur die D-loop bietjie langer te maak en trigger bietjie langer te maak.
Francois hoe lank is jy? Dan werk mens jou treklengte uit en begin by die begin.
Hou net in gedagte dat die Reazen en Monster reeks boee van Mathews so half to driekwart duim langer trek lengte is as jou normale boog se trek lengte.
Francois hoe lank is jy? Dan werk mens jou treklengte uit en begin by die begin.
Hou net in gedagte dat die Reazen en Monster reeks boee van Mathews so half to driekwart duim langer trek lengte is as jou normale boog se trek lengte.
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Watter boog om te kies?
Hennie ek is 1.93m.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Watter boog om te kies?
Francois volgens my berekening moet jou trek lengte 30.39" wees.
Ek glo met 'n set up van 30.5" sal jy okay wees. Onthou net daar is 2 boee wat se standaard trek lengte 0.5" - 0.75" langer is as wat hulle moet wees.
Ek skiet die Monster 6 van Mathews. My trek lengte is 29". Die boog het 28.5" modules op om my trek lengte te pas.
Kyk na 'n boog wat 30.5" trek lengte is om te toets.
Ek glo met 'n set up van 30.5" sal jy okay wees. Onthou net daar is 2 boee wat se standaard trek lengte 0.5" - 0.75" langer is as wat hulle moet wees.
Ek skiet die Monster 6 van Mathews. My trek lengte is 29". Die boog het 28.5" modules op om my trek lengte te pas.
Kyk na 'n boog wat 30.5" trek lengte is om te toets.
- FrancoisN
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Wed Feb 02, 2011 6:51 am
Re: Watter boog om te kies?
Dankie Hennie ek sal dit onthou.