Geweer parte

Post Reply
User avatar
Speelmansjagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 651
Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm

Geweer parte

Post by Speelmansjagter »

Help asseblief.
Hoe gaan 'n ou te werk.

Ek wil 'n mauser aksie by iemand koop om later as ek nou weer genoeg geldjies bymekaar gemaak het vir my 'n geweer te laat bou. Ek besit tans drie ander gewere. Hoe gaan ek te werk as ek hierdie aksie graag by my wil stoor aangesien dit slegs 'n aksie is en nie 'n hele geweer nie?
Kan ek 'n tipe storings permit vir hierdie aksie kry?

Dankie
Speelmansjagter
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Geweer parte

Post by Jean Marais »

Hallo daar. Sover ek weet, hoef jy nie 'n bergingspermit vir die aksie te hê nie. Vir 'n loop moet jy wel.
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Geweer parte

Post by G-force »

Ek glo dit is moontlik.Hoor by jou DFO dit behoort nie n probleem te wees nie.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Geweer parte

Post by G-force »

Jean Marais wrote:Hallo daar. Sover ek weet, hoef jy nie 'n bergingspermit vir die aksie te hê nie. Vir 'n loop moet jy wel.
Nee jy gaan laat hy in die moeilikheid kom!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3627
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Geweer parte

Post by Fanta300 »

'n Vuurwapen is net 'n vuurwapen as hy 'n loop het. Die kaliber moet gespesifiseer word.

Ek het 'n pistool met twee lope, elke loop het 'n lisensie.

as jy 'n loop vervang word die nuwe loop gelisensieer en ou loop word geskrap. Ek sien nie waar jy 'n permit benodig vir 'n aksie nie.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Geweer parte

Post by NEGE3 »

Dit is beter om die aksie na 'n Vuurwapen handelaar of geweersmid toe te neem dat hulle die aksie op die stelsel registreer. Die handelaar of geweersmid kan dan vir jou 'n wettige dokument of bewys gee hoe jy dit bekom het.
Jy mag slegs in besit wees van wapen onderdele waarvoor jy lisensies het.

1)For purposes of this section, ‘‘firearm part’’ means a slide, bolt or breech-block of a firearm.

2)No person may possess any firearm part unless he or she—
a)holds a licence in respect of a firearm capable of bearing that firearm part;
b)holds a dealer’s licence, manufacturer’s licence, gunsmith’s licence, import, export or in-transit permit or transporter’s permit issued in terms of this Act; or
c)is otherwise authorised to do so.

3)The holder of a dealer’s licence, manufacturer’s licence, gunsmith’s licence, import, export or in-transit permit or transporter’s permit issued in terms of this Act must keep such register of all firearm parts in his or her possession as may be prescribed.

4)
a)The Minister may, by notice in the Gazette, prohibit or restrict the acquisition, disposal, possession or use of firearm parts if it is—
i)in the interest of public safety; or
ii)desirable for the maintenance of law and order.
b)A notice contemplated in paragraph (a) must be tabled in Parliament at least 14 days before publication thereof if Parliament is then sitting, and if Parliament is not sitting, within seven days after the commencement of the next sitting.
c)A notice contemplated in paragraph (a) will be of full force and effect until withdrawn by the Minister or by a resolution of Parliament
Groete,
Koos de Beer
Post Reply