Naand mense
Ek het onlangs verhuis van die bosveld af en voel half verdwaal - kan iemand dalk so effe tou-wys maak oor waar 'n man die geveerdes te jag vind in die Wynland en daar na Bredsdorp se rigting in?
Wildstes
voeljag Wynland en Bredasdorp
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 695
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: voeljag Wynland en Bredasdorp
Kaapjag het n haelgeweer belangegroep, en het aan die begin van die jaar n advertensie uitgestuur vir voëljagplek naby Riebeeck-wes. Kontak vir Conrad op 082 213 8660
Ek hou die spasie saam met jou dop - my haelgewere staan nou al heeltemal te lank stil. Sal wonderlik wees om daar in Bredasdorp se wêreld bietjie watervoëls te gaan soek.
Ek hou die spasie saam met jou dop - my haelgewere staan nou al heeltemal te lank stil. Sal wonderlik wees om daar in Bredasdorp se wêreld bietjie watervoëls te gaan soek.
- wildeman
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sun Mar 25, 2012 11:30 am
Re: voeljag Wynland en Bredasdorp
Jaco
Ek sal laat weet soos ek meer leer...
Ek sal laat weet soos ek meer leer...