My nuwe troeteldier
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
My nuwe troeteldier
Ek en my seun ry Donderdagaand 'n draai en stop by die plaashuis en hy sien die Bobbejaan spinnekop by die agterdeur. Ek het dit laas gesien in 1990 by Madimbo en dit is seker een van die mooiste diere met agt bene.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: My nuwe troeteldier
Nie my liefling nie ... maar ek kan die mooi in hom sien. (Word hulle nie baie groter nie?)
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: My nuwe troeteldier
ek los net daar briek merke
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: My nuwe troeteldier
Eish.
Hou maar verby dankie.
Hou maar verby dankie.
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: My nuwe troeteldier
As hy dood is is hy ook mooi vir my.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: My nuwe troeteldier
...beauty is in the eye of the beholder... Ding soos daai hoort buite in die veld en nie in my huis nie EN beslis nie bo-op my nie!! 
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: My nuwe troeteldier
Pragtig!
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: My nuwe troeteldier
Blykbaar beskermde wild spesie mag hom nie skiet nie! He he! Sal ook maar verby hou dat daai harige ding op my loop!? Dankie!!!
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: My nuwe troeteldier
Nou die dag met die baie reën 'n mooi groot reënspinnekop in die huis gekry. Gelukkig is my vrou noe nie bang vir spinnekoppe nie, dit is net grillerig vir haar, maar moet nie 'n sprinkaan naby haar bring nie.
Een van die mooiste spinnekoppe wat ek nog gesien het was 'n gehoringde bobbejaanspinnekop in Botswana. Sou maklik my hand kon vol lê. Ek het dit liewers nie probeer nie want sy was nogal agressief.
Een van die mooiste spinnekoppe wat ek nog gesien het was 'n gehoringde bobbejaanspinnekop in Botswana. Sou maklik my hand kon vol lê. Ek het dit liewers nie probeer nie want sy was nogal agressief.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: My nuwe troeteldier
Klaar geklakF.L.A.S.H wrote:ek los net daar briek merke
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: My nuwe troeteldier
Het self lanklaas so n mooi jagter gesien. Hulle is besonderse diere.
-
stan man
Re: My nuwe troeteldier
ek kry hulle nogal in die rante op ons een veepos.
gelukkig is my oudste seun mal oor snaakse troetel diere.hy en jakkalsgat (boeta)se seun het elkeen vir hulle n tarrentoela as n troetel spinnejater en dan het my seun ook nog van eva se ondergang in n glaskas in die gaste kamer.
seker maar die dat daar nooit iemand by ons wil oorslaap nie. ek moet se dit lyk nogal erg as n meter lange slang jou bekyk deur n 5mm glas venster as jy jou koppie optel uit die bed uit.

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: My nuwe troeteldier
Liewer jy as ek!
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: My nuwe troeteldier
Baie mooi. Hoop darem nie die manne wat gril of skrikkerig is vir hulle, maak hulle tot niet nie. Hulle is nie gevaarlik nie. Ek sien ook te min sulke goed die laaste tyd.
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: My nuwe troeteldier
Kan iemand die een identifiseer
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: My nuwe troeteldier
Ek bly binne die huis en hy buite - saam bly ons nie binne nie, dan wen die doom. Ons het genoeg reenTarzan wrote:Baie mooi. Hoop darem nie die manne wat gril of skrikkerig is vir hulle, maak hulle tot niet nie. Hulle is nie gevaarlik nie. Ek sien ook te min sulke goed die laaste tyd.
spinnekoppe by ons dat ek jou kan verseker hulle populasie is nog heel gesond.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: My nuwe troeteldier
my beste vriend
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: My nuwe troeteldier
Hoe groot is hierdie spinnekop? Volgens die groot oge moet dit familie van die springspinnekoppe wees.Tarzan wrote:Kan iemand die een identifiseer
Nico, daai goed werk nie op spinnekoppe nie. Jy spuit hom so baie dat hulle daarin verdrink. Die insek kontak gif werk nie op spinnekoppe nie, ander soort vel.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: My nuwe troeteldier
Hier die een is dodelik
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: My nuwe troeteldier
Ai, "onbekend maak onbemind."
Was ook vroeer iemand wat hulle doodgemaak het as ek hulle sien, toe begin ek meer natuur bewus raak en lees toe op oor hulle. Nou is dit 'n ander saak. Waar hulle vir my 'n bedreiging is sal ek eerder hulle probeer verwyder. Ek kry wel knopies by my garage deur, onder in die handvatsel, daar sal wel doodmaak, te groot risiko.
Was ook vroeer iemand wat hulle doodgemaak het as ek hulle sien, toe begin ek meer natuur bewus raak en lees toe op oor hulle. Nou is dit 'n ander saak. Waar hulle vir my 'n bedreiging is sal ek eerder hulle probeer verwyder. Ek kry wel knopies by my garage deur, onder in die handvatsel, daar sal wel doodmaak, te groot risiko.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: My nuwe troeteldier
Hys so 3cm lankGiepie wrote:Hoe groot is hierdie spinnekop? Volgens die groot oge moet dit familie van die springspinnekoppe wees.Tarzan wrote:Kan iemand die een identifiseer
-
Tarzan
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Mon Nov 19, 2012 10:23 pm
Re: My nuwe troeteldier
Ek stem. Verwyder ook eerderGiepie wrote:Ai, "onbekend maak onbemind."![]()
Was ook vroeer iemand wat hulle doodgemaak het as ek hulle sien, toe begin ek meer natuur bewus raak en lees toe op oor hulle. Nou is dit 'n ander saak. Waar hulle vir my 'n bedreiging is sal ek eerder hulle probeer verwyder. Ek kry wel knopies by my garage deur, onder in die handvatsel, daar sal wel doodmaak, te groot risiko.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: My nuwe troeteldier
Dis nou nice Ian, ek self het lanklaas een gesien. Dit bly darem maar 'n besonderse gogga 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 844
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: My nuwe troeteldier
Ian
Baie mooi Bobbe daai. Ek sal 'n mens se hok skud wat daai spinnekoppe doodmaak.
Groete
Dawie
Baie mooi Bobbe daai. Ek sal 'n mens se hok skud wat daai spinnekoppe doodmaak.
Groete
Dawie
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: My nuwe troeteldier
Ek het die foto vir my seun gestuur, hy moes van dit leer. Hy dink dit is 'n fluweelspinnekop, Erisidae.Tarzan wrote:Kan iemand die een identifiseer
As julle meer wil weet, kyk hier.
http://ednieuw.home.xs4all.nl/Spiders/E ... esidae.htm
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.