Louis Trichadt Jag

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Louis Trichadt Jag

Post by DamDuiker »

Rooibok gejag te Louis Trichadt, klein man se eerste jag saam pa

http://i1372.photobucket.com/albums/ag324/Jeandre_Beneke/IMG_5396_zps1d2fa79a.jpg

Verskoon die bloed die skoot was op die ander blad in die kant uit, eerste bloed wat ek met die nul kwes getrek het.
Last edited by DamDuiker on Tue May 06, 2014 10:49 am, edited 1 time in total.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Louis Trichadt Jag

Post by FCLoretz »

baie mooi Jeandre. Vertel bietjie meer detail.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Re: Louis Trichadt Jag

Post by DamDuiker »

Ons was n klomp vriende wat bietjie gaan jag het so oor die langnaweek, het die Vrydag oggend daar aangekom alles reg gekry en toe n draai gaan ry om die plaas bietjie te verken.

Was nie lank nie toe kry ons die eerste trop rooibokke, ooitjie het toe mooi gestaan en haar toe van vooraf in die kuiltjie geskiet, sy was ongelukkig baie klein.

Volgende oggend se ek toe vir die ander manne julle moet maar eers skiet ek het my beurt gehaad, so gese so gedaan, vroeg vroeg toe val die tweede die man het darm n mooi groot ooi geskiet.

Toe is ek weer aan die beurt, ons het almal maar van die bakkie af geskiet. Ons het toe nog so uurtjie gery, toe kry ons nog n trop Rooibokke, hulle het rustig aangestap so tussen twee bosse deur, soos ek sukkel om n lekker skiet posisie te kry toe gaan staan die meneer plank dwars en kyk vir ons. Die kruishaar op die blad neergesit en laat loop 20tree verder en n gebreekte agterbeen later kry ons die rammetjie pens ini sand.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Louis Trichadt Jag

Post by FCLoretz »

Lekker man. Klink asof julle dit baie geniet het
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Wismit
Hero Member
Hero Member
Posts: 576
Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm

Re: Louis Trichadt Jag

Post by Wismit »

Baie mooi ram.

Gelluk

W.S

PS: Waar presies hier in Ltt het jul gejag?
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Re: Louis Trichadt Jag

Post by DamDuiker »

Hier is die ander bokke wat geval het.

http://i1372.photobucket.com/albums/ag324/Jeandre_Beneke/01dbccc139166f0b84a32bffb75e8bea3ea2ad7f92_zpsb785c6da.jpg

http://i1372.photobucket.com/albums/ag324/Jeandre_Beneke/016082ba43a47ea8444eb314d81829c2b4584c5d07_zpsf27c04ae.jpg

http://i1372.photobucket.com/albums/ag324/Jeandre_Beneke/01aa6f4b0a6e7a790e2c80d9ad774f3c8cfde3adbf_zpsf1ed1db8.jpg

Die plaas was so halfpad tussen Mussina en Louis Trichadt, net na die tolhek as jy van LT na Mussina ry
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
2vierniks
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 259
Joined: Wed May 22, 2013 6:21 pm

Re: Louis Trichadt Jag

Post by 2vierniks »

Julle was omtrent gelukkig! Geluk man!
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: Louis Trichadt Jag

Post by Jaco B »

Baie geluk. Mooi bokke en klink of julle dit geniet het.

'n 30-06 bly maar n wenner...en kyk, geen kwesbokke nie. ;)

My 30-06 gaan ook die jaar die eerste keer veld toe. Kannie wag nie.

Jaco
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Re: Louis Trichadt Jag

Post by DamDuiker »

Ja nee die .30-06 maak mooi, baie gelukkig met die kaliber. Die 375 staan nou so bietjie eenkant toe maar sal hom inspan as ons nou weer gaan jag einde van die maand.
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: Louis Trichadt Jag

Post by Hennie van der Merwe »

Mooi so Jeandre,
En daai mannetjie van jou word lekker groot.
User avatar
DamDuiker
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 423
Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am

Re: Louis Trichadt Jag

Post by DamDuiker »

thanks hennie, ja nee ek moet nou maar my kwota skiet want een van die dae wil hy alles skiet
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.

Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Louis Trichadt Jag

Post by jamalley »

Mooi gedoen.
Post Reply