Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post Reply
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Piet Breedt »

Ek het 2 LRP gewere, een in .260 Rem en die ander in n .243, wat ek verander het na n . 22 250 met 1/8 twist loop.

Beide hierdie gewere skiet regtig uitsonderlik mooi so van die rak af. Ek het egter ondervind dat my groepe "loop" en nie altyd op dieselfde plek skiet. Nadat ek kers opgesteek het by Jaco Brink, het hy my gese om te kyk na die bedding blok op die HS Precision kolwe. Ek het dit nooit vermoed, aangesien n aluminium bedding blok tog beskou word as die beste vorm van bedding. Ek was geskok om te sien wat daar aangaan. Beide die LRP's se aksies het net op n klein deeltjie gedra op die kante. Ek het dit toe reggestel met n ligte "surface bedding" met Devcon aluminium epoxy, en nou skiet hulle nog beter.

So het hulle gelyk toe ek die aksies uit die kolf haal. Jy kan duidelik die druk punte sien wat blink is waar die aksie op die bedding blok gerus het.:

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/SavageAksiebedding002_zps8672d12c.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/SavageAksiebedding018_zpsfdc6facf.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/SavageAksiebedding004_zpse9612780.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/SavageAksiebedding005_zps29446a22.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/SavageAksiebedding007_zps6811818f.jpg
Last edited by Geno on Thu Jun 05, 2014 8:55 am, edited 1 time in total.
Reason: Fotos gefix
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Piet Breedt »

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/SavageAksiebedding008_zpsda688540.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/SavageAksiebedding009_zps184d8cc0.jpg
Last edited by Geno on Thu Jun 05, 2014 8:55 am, edited 1 time in total.
Reason: Fotos gefix
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Piet Breedt »

So lyk die bedding job

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed013_zpse6af3d55.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed006_zps76fcedd9.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed004_zpsa7ccf1eb.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed010_zpse8357f1e.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed007_zpsa624f666.jpg
Last edited by Geno on Thu Jun 05, 2014 8:55 am, edited 1 time in total.
Reason: Fotos gefix
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Piet Breedt »

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed014_zpsb7452e72.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed015_zps0de24b41.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed016_zpsa9c205b3.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed017_zpsb5ef3955.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed026_zpsf2f807f3.jpg
Last edited by Geno on Thu Jun 05, 2014 8:56 am, edited 1 time in total.
Reason: Fotos gefix
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Piet Breedt »

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed031_zps03fceada.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed032_zpsf8bf9c72.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed033_zps1e01e3de.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed034_zpse77dd619.jpg

http://i746.photobucket.com/albums/xx105/PietSkiet/Savageglassbed019_zpsa1b53764.jpg
Last edited by Geno on Thu Jun 05, 2014 8:57 am, edited 1 time in total.
Reason: Fotos gefix
immelmanw

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by immelmanw »

Mooi Piet
Ek stuur vir jou 6 gewere!
Dankie
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Arnold »

Hallo Piet, is daai Devcon plaaslik beskikbaar?
Ek sien in USA gebruik hulle die 10110 Steel putty, enige rede hoekom jy spesifiek die aluminium een gebruik het?
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by JTM »

Baie interessant Piet, dankie. So die agterkant van die recoil lug kry nie makeersband nie , net bietjie polish.
Jannie Welman
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Arnold »

JTM, die voorkant kry maskeerband sodat die fit nie so tight is nie. Die agterkant moet teen die bedding wees anders gaan die aksie skuif gedurende recoil.
Last edited by Arnold on Thu Jun 05, 2014 4:23 pm, edited 1 time in total.
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by JTM »

Ek sien daar is 'n plaaslike verspreider vir Devcon produkte in Maitland. summitagencies.co.za
Jannie Welman
Jaktrap
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 294
Joined: Tue Nov 02, 2010 8:59 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Jaktrap »

Arnold wrote:Hallo Piet, is daai Devcon plaaslik beskikbaar?
Ek sien in USA gebruik hulle die 10110 Steel putty, enige rede hoekom jy spesifiek die aluminium een gebruik het?
Hallo Arnold
Ek sal ook graag Piet se terugvoer oor die Devcon wil hoor.
Ek het ook nog net 2 bedding joppies gedoen. Een met Epidermix en die ander met hierdie selfde Devcon. Ek sou se hulle aanwending is feitlik dieselfde maar die eindproduk van die Devcon lyk vir my beter en n Amerikaanse geweersmit het vir my aanbeveel om hierdie Devcon te gebruik.
Glo te doen met volume stabiliteit onder verskillende temperature.
Hy het ook vir my n kolf gewys wat hy ongeveer 15 jaar gelede gedoen het en dit het nog perfek gelyk. Geen krake of flakes in oppervlaktes nie en is redelik bestand teen olies en skoonmaak middels wat dalk daar kan inkom.
Sal nog so n paar jaar neem voor ek kan getuig. Myne is nou maar seker n jaar oud.
Albe
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Arnold »

Ek het vir Speccoats en Summit Agencies gemail en sal bietjie hoor wat kos die produkte plaaslik. Ek moet een van die dae weer 'n kolf bed so sal dit dan sommer 'n kans gee :)
User avatar
Rudie
Hero Member
Hero Member
Posts: 971
Joined: Thu Dec 26, 2013 12:06 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Rudie »

Sal graag ook wil weet oor die Devcon, ek het in Desember en begin Januarie geen terugvoering vanaf Speccoats af gekry nie, het hulle paar keer telefonies en per epos gekontak. Hulle was dalk nog gesluit gewees vir die fees tyf toe ek navraag gedoen het. Ek het nou weer 'n geweer wat ek moet "bed" en Devcon lyk na die beste opsie.

Ek het ook gelees hy krimp minder as 2% waar ander produkte baie meer as dit krimp as hy droog word, ek het Pratley steel ook al met goeie resultate gebruik.
User avatar
Johan JvR
Hero Member
Hero Member
Posts: 617
Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Johan JvR »

elaine@speccoats.co.za

Goeie diens by haar gekry.

P.S - dalk kan Safari se volgende special heet: Buy one savage and get one tub devcon free..??

vir teengif vir: 'my Porsche is uitsonderlik vining, maar sukkel om in die pad te bly gevoel' ++>:
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Gian_dP »

Baie netjies! Het iemand al Steenvas metaalepoksie probeer?
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Gawie(13mm) »

Giandp wrote:Baie netjies! Het iemand al Steenvas metaalepoksie probeer?
Gaan loer bietjie op die draad.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 1&start=50
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Hein (Haan) »

Ek het ook by Speccoats my Devcon gekry.
Ek het die Plastic Steel Putty (A) gebruik.
Dit was so twee jaar terug en het Maandag n kolf weer gepak met die wat oor gebly het.
Die 500g was so R500 gewees en ek glo mens sal vier geweere se aksies vol kan pak met dit.
Groete
Hein
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Gian_dP »

Gawie(7mm) wrote:
Giandp wrote:Baie netjies! Het iemand al Steenvas metaalepoksie probeer?
Gaan loer bietjie op die draad.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 1&start=50
Dankie Gawie. Het daardie draad van jou van tevore deurgekyk met baie bewondering. Nie die steenvas opgemerk nie!
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Piet Breedt »

Ek het hierdie Devcon by iemand op die forum gekoop wat extra gehad het. Kan nie meer onthou by wie. Ek het net goeie dinge van dit gelees. Dit krimp net soos Acraglass gel ook van die minste wat enige epoxy krimp, en daarom maak dit n baie goeie bedding job. Ek het ook al Epidermix gebruik, maar verkies die tekstuur van Devcon, en veral Acraglass gel.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Gawie(13mm) »

Piet, dit is een van die redes hoekom ekself deesdae die Steenvas verkies. Hy is nie so loperig soos die eperdermix nie en vee maklik met 'n klam lap af. Jy kan hom ook met 'n "spackel-tool" netjies in die gleufies en gate in werk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by henning »

Gawie(7mm) wrote:Piet, dit is een van die redes hoekom ekself deesdae die Steenvas verkies. Hy is nie so loperig soos die eperdermix nie en vee maklik met 'n klam lap af. Jy kan hom ook met 'n "spackel-tool" netjies in die gleufies en gate in werk.
Verskoon my hier maar dit gaan nie oor hoe maklik dit skoon maak nie, maar oor hoe min die meteriaal krimp as dit droog raak.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Savage Mod 12 LRP Aluminium bedding blok glass bedding

Post by Gawie(13mm) »

henning wrote:
Gawie(7mm) wrote:Piet, dit is een van die redes hoekom ekself deesdae die Steenvas verkies. Hy is nie so loperig soos die eperdermix nie en vee maklik met 'n klam lap af. Jy kan hom ook met 'n "spackel-tool" netjies in die gleufies en gate in werk.
Verskoon my hier maar dit gaan nie oor hoe maklik dit skoon maak nie, maar oor hoe min die meteriaal krimp as dit droog raak.

Groete
Henning
O-ja, uit my eie ondervinding kan ek sê dat agv. die minerale in die epoksie daar feitlik geen krimping waarneembaar is nie.

http://www.steenvas.co.za/about_us_2.html
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply