weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Goeie dag manne het weer so paar bokkies gaan skiet daar in die boesmanland se wereld noord kaap
Baie lekker gejag ,het die vrydag laat middag geskiet en die saterdag oggend ,dit was dood koud gewees en die wind het vir ons heel mal gewaai
die bokke is maar wild en hulle staan maar ver gee ook nie baie kaans nie
Het eers met die 243 win geskiet (58gr zobies)maar die wind het te erg geraak en toe oor gegaan na die 300 win mag 150gr balistic tip Nosler en toe gaan dit better.
En dit bly nog altyd lekker daar in die natuur

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Mooi sout pan tussen niks en nerens
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
OMarais
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Thu Feb 20, 2014 7:16 am
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Mooi gemaak maat
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Dis n 300 win mag wat ek laat bou het deur musgrave and son
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Baie dankie manne
-
Corniel
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue May 14, 2013 1:13 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Mooi geskiet. Lyk soos mooi wereld
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Ja dit is baie mooi wereld net baie plat en baie koud daar is maar meer trek springbokke maar vir die laste 10 jaar wat ek daar al jagte doen moet ek se was daar nog altyd baie springbokke ,omdat die grond so groot is
Maar die bokke is maar wild.
Maar die bokke is maar wild.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Ja, William007, jy is ook maar baie selfsugtig om so alleen te skiet en dan net die foto's vir ons te wys.william007 wrote:Ja dit is baie mooi wereld net baie plat en baie koud daar is maar meer trek springbokke maar vir die laste 10 jaar wat ek daar al jagte doen moet ek se was daar nog altyd baie springbokke ,omdat die grond so groot is
Maar die bokke is maar wild.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Ha Ha nee dit was vir die vleis mark gewees ek doen baie jagte daar het al n hele paar jagters al die jaar daar gehad ,ons is vol bespreek ,maar daar sal beslis weer volgende jaar plek wees
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Hi William 007
Ek sien jy het uiteindelik n ordentlike scope in you arsenaal, die een op die 300. Mooi so.

Hi William. Tiaan le Roux had exactly the same looking rifle. Were these rifles built specifically for you guys?
- JohannC
- Full Member

- Posts: 160
- Joined: Wed May 29, 2013 9:54 am
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Goeie werk, lyk baie lekker
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
hello kalahari dit was Tian se geweer gewees daai wat ek oor gevat het lank trug.Ja die scope werk goed maar ek moet se die vortex viper is net so goed ek het vir my nog so een bestel
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
william007 wrote:Dis n 300 win mag wat ek laat bou het deur musgrave and son
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Oky trevor wat Tian laat bou het is jy nou te vrede
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Dankie William007
For interest sake, which Vortex Viper did you order and on which rifle do you intend putting it on?
Question: If the Vortex Viper is as good as the Nightforce, does / did it make sense paying the nightforce money, rather than that of a Vortex?
Are you maybe intersted in selling your Nighforce?
Regards
For interest sake, which Vortex Viper did you order and on which rifle do you intend putting it on?
Question: If the Vortex Viper is as good as the Nightforce, does / did it make sense paying the nightforce money, rather than that of a Vortex?
Are you maybe intersted in selling your Nighforce?
Regards
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
william007 wrote:Oky trevor wat Tian laat bou het is jy nou te vrede
Ja Rw Basson het die geweer mos destyds verander van n 7.62 na n 300wm
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Kalahari ek het klaar die vortex viper pst ebr 6-24 x 50 ek het hom op die 308 gesit kyk op die foto waar jaco die gemsbok geskiet het dis met my geweer
Ek het vir my nog n NF bestel
Ek het die NF vir n bargen gekoop so ek glo as n mens daai klas scope vir n bargen kry dan moet jy dit vat.
Nee ek sal nie hom verkoop nie ,maar ek moet se vir n paar rand minder doen die Vortex sy ding
Ek het vir my nog n NF bestel
Ek het die NF vir n bargen gekoop so ek glo as n mens daai klas scope vir n bargen kry dan moet jy dit vat.
Nee ek sal nie hom verkoop nie ,maar ek moet se vir n paar rand minder doen die Vortex sy ding
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Gaan jy nog een van dieselfde NF kry? of meer iets vir jag
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Baie dankie William007.
I agree with with the your point of view regarding the NF that "ek glo as n mens daai klas scope vir n bargen kry dan moet jy dit vat'
I take it that your second NF you also got as a bargain and cheaper than the Vortex Viper?
Regards
I agree with with the your point of view regarding the NF that "ek glo as n mens daai klas scope vir n bargen kry dan moet jy dit vat'
I take it that your second NF you also got as a bargain and cheaper than the Vortex Viper?
Regards
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Kalahari hy gaan nie goed koper wees as die Vortex nie maar dit is mos darem ander tipe scope in sy eie klas
Daar is n prys klas verskil tussen die 2 van R7000 so maar NF is maar die beste.
trevor ek gaan weervir die selfde NF hulle werk goed genoeg vir my vir jag.
Daar is n prys klas verskil tussen die 2 van R7000 so maar NF is maar die beste.
trevor ek gaan weervir die selfde NF hulle werk goed genoeg vir my vir jag.
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Die vortex is meer vir jag en die Nf meer vir papier skiet.
As ek my 223 gekoop het sal ek beslis vir hom n vortex opsit.
En vir die 6.5 die NF
As ek my 223 gekoop het sal ek beslis vir hom n vortex opsit.
En vir die 6.5 die NF
-
Kalaharihunter
- Full Member

- Posts: 183
- Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm
Re: weer so paar bokkies geskiet Boesmanland
Thank you and intersting.
Regards
Regards