Manne het weer biekie gejag saam Abanakwe Hunting safaris

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Manne het weer biekie gejag saam Abanakwe Hunting safaris

Post by william007 »

Het die naweek n paar manne op die jag gevat weer eens die wind ons vrek gewaai en dit was baie koud
Die manne het n paar mooi ramme geskiet die gemiddelde gewig op die ramme was 22kg en die swaarste ram 24kg en die ooi bokke was 18 en 19kg wat baie goed is en die bokke was sommer spek vet

Hulle het maar ver skote gehad ,maar alles het baie goed af geloop

Hier is so paar fotos van die jag jammer dis sommer so van my foon af geneem
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Manne het weer biekie gejag saam Abanakwe Hunting safari

Post by william007 »

soomer so foto van lekker vuurjie die aand
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Manne het weer biekie gejag saam Abanakwe Hunting safari

Post by william007 »

Die manne het 8 bokke in totaal geskiet
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Manne het weer biekie gejag saam Abanakwe Hunting safari

Post by win270 »

Goed gejag. Dis altyd moeilik as die wind sterk is en die arms bewe omdat dit so vrek koud is!! Ek hou ook van die idee om die pense net daar in die veld uit te haal en nie te wag totdat die bok by slagplek afgelaai word nie, al is dit minder as uur na die doodskoot.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: Manne het weer biekie gejag saam Abanakwe Hunting safari

Post by william007 »

Ja nee Win dit is maar moeilik so met die wind maar die manne het goed gedoen
Ja ons haal maar die pens uit in die veld en sny die aar laat die bok skoon bloei ,en dit is net baie gemakliker by die slag plek.

Baie keer omdat die plaas so groot is en die slag plek ver is vat n mens betykeer lank want ons jag van die oggend tot die aand 6uur en dan hou ek nie daar van as die bok die hele tyd met sy pens hang hier by die bakkie nie.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Manne het weer biekie gejag saam Abanakwe Hunting safari

Post by Roger »

Knap gedaan!
Too many to mention ;-)
Post Reply