Springbok ram se tweede kans.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Springbok ram se tweede kans.

Post by GreyGhostGear »

Het die naweek die ram geskiet wat so ou 2de kansie gekry het:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/HOEKSFONTEIN/DSC06203_zpsbbc0b6f5.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/HOEKSFONTEIN/DSC06204_zps71c56ccd.jpg
Die meneer het duidelik "ore gespits" gestaan toe 'n hoopvolle perd op sy kop aangelê het iewers in die verlede.
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/HOEKSFONTEIN/DSC06205_zps76b068dc.jpg
Herrie260
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Tue May 20, 2014 11:27 am

Re: Springbok ram se tweede kans.

Post by Herrie260 »

Hahaha. Lyk my hy het heel duidelik nie nege lewens soos n kat gehad nie!!! Ek het eers gedink jy het 'n "Tag" uitgesny, maar toe sien ek die merk op die horings.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Springbok ram se tweede kans.

Post by Geno »

Netjies Petrie!
Kyk, g'n bok het 'n tweede kans as jy en jou .308 in die omtrek is nie. Jy verstaan darm daai roer!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Springbok ram se tweede kans.

Post by GreyGhostGear »

haha, ja nee die vorige man se roer skiet so paar duim hoog smaak my..
Herrie260
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Tue May 20, 2014 11:27 am

Re: Springbok ram se tweede kans.

Post by Herrie260 »

Waar het jy geskiet?
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Springbok ram se tweede kans.

Post by GreyGhostGear »

Herrie260 wrote:Waar het jy geskiet?
Laingsburg se wêreld.
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Springbok ram se tweede kans.

Post by Roger »

Geluk.. nie vir die ram nie :-)
Too many to mention ;-)
Post Reply