2014 jag saam Abanakwe Hunting Safaris

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

2014 jag saam Abanakwe Hunting Safaris

Post by william007 »

Goeie dag
Ek deel net so biekie nuus met julle het die naweek weer n paar Kliente gehad by Abanakwe Hunting Safaris
Was n baie koue en nat naweek maar baie lekker die manne het hulle sommer goed gedra en baie mooi geskiet in die wind en nat en koue weer.Die manne het maar laat vrydag aand daar aan gekom so in die reen,ons het af gepak en lekker vuur gemaak en die dag se verigtinge bespreek

saterdag oggend lekker oggend ete gemaak en die bakkies is gepak en veld toe.Het die heeldag gejag en 5 uur was ons klaar gewees en almal het hulle bokke geskiet

sondag weer vir die manne lekker oggend ete geeet en toe het ons boeke gevat en daar na het die manne gepak en weer trug kaap se kant toe.
het die manne baie geniet en hulle is weer welkom by Abanakwe hunting safaris
Jaco,Peter,Dave,Philip,Warren.

Ons was 2 groepe en die totaal was 12 Gemsbokke en 10 springbokke 8 wildevarke en 1 blesbok en een swartspringbok

Jaco het sy eerste gemsbok en Blesbok geskiet met perfekte nek skote.Met 308 Howa 150gr SST
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: 2014 jag saam Abanakwe Hunting Safaris

Post by william007 »

Warren met sy eerste springbok vir die oggend
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: 2014 jag saam Abanakwe Hunting Safaris

Post by william007 »

Philip het gesorg vir lekker musiek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: 2014 jag saam Abanakwe Hunting Safaris

Post by william007 »

wildevark maar bly lekker vleis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Rappie
Full Member
Full Member
Posts: 166
Joined: Mon Jul 14, 2014 4:03 pm

Re: 2014 jag saam Abanakwe Hunting Safaris

Post by Rappie »

Het gedag Julius en sy manne is net hier by ons in die Transvaal bedrywig maar ek sien jy het ook van hulle. :laugh:
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: 2014 jag saam Abanakwe Hunting Safaris

Post by william007 »

Ha ha ha ha lekker lag ek nou Rappie dis nou goed gese
Ja nee ons hou hulle maar so in die rooi dan sien mens hulle makliker ,maar ek moet jou se die span is baie better as juluis hulle kan werk
Kalaharihunter
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Tue Dec 31, 2013 1:36 pm

Re: 2014 jag saam Abanakwe Hunting Safaris

Post by Kalaharihunter »

Hi William007. Very nice photo's / experience. Was this hunt on Loszand?
Question - I hear Meisieskraal is being sold?
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: 2014 jag saam Abanakwe Hunting Safaris

Post by william007 »

Hello Kalahari ja mensieskraal was nou op die veiling gewees maar ek weet nie of hy klaar verkoop is nie
Nee hierdie was op valvinia het die nuwe konsesie daar

Baie dankie ja het baie lekker daar gejag met die kliente almal het hulle wild geskiet 12 gemsbokke 15 springbokke en 1 blesbok en 8 wildevarke en dit op een dag.baie goed gedoen die manne het mooi geskiet

Nee die jagte op Loszand begin nou eers die einde van die maand.
Post Reply