Vrede bokkie
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Vrede bokkie
[img width=560 height=420]http://i1215.photobucket.com/albums/cc5 ... Oes011.jpg[/img]
Het so paar dae terug 30 bokke op n vriend se plaas by Vrede geskiet. Gem. gewig vel af was 32.6 kg.
Eltie

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Vrede bokkie
Daai lyk heel gaaf my vriend
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: Vrede bokkie
Lekker man watter gun het jy gebruik
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Vrede bokkie
Daai een in die foto, net links van die bok se uitklim-oog...George22250 wrote: Lekker man watter gun het jy gebruik
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

300Winmag
Re: Vrede bokkie
Spanner wrote:Daai een in die foto, net links van die bok se uitklim-oog...George22250 wrote: Lekker man watter gun het jy gebruik![]()
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Vrede bokkie
Aangesien Eltie seker weer kinders bou sal ek namens hom antwoord.
Daai is 25 06 met moer lang loop dink 28" vreeslik dik ook soos 3 bullbarrels. Swaar soos kanon maar pin point akuraad met Terminator kd.
Hy stoot of 100 gr Sierras of Nosler balistic tips met S365
Daai is 25 06 met moer lang loop dink 28" vreeslik dik ook soos 3 bullbarrels. Swaar soos kanon maar pin point akuraad met Terminator kd.
Hy stoot of 100 gr Sierras of Nosler balistic tips met S365
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- ELTIE
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Aug 19, 2009 2:05 pm
Re: Vrede bokkie
Neelsie as bakkie regmaak kinders bou is, het ek nou n drieling oppad!!
Soos Jagtersdok gese het dis n 25-06 rem gebou op n vz24 aksie, Truvello loop, Armtec kolf, Leupold vx3 4.5-14x40 en n Termnator kd. Die geweer is redeik swaar maar gebruik hom meesdal vir oes werk. Laai 51,7gr S365 met 100gr Nosler balistic tip. Buiten die gewig is hy n plesier om te skiet en baie akuraad.
Groetnis
Elton
Soos Jagtersdok gese het dis n 25-06 rem gebou op n vz24 aksie, Truvello loop, Armtec kolf, Leupold vx3 4.5-14x40 en n Termnator kd. Die geweer is redeik swaar maar gebruik hom meesdal vir oes werk. Laai 51,7gr S365 met 100gr Nosler balistic tip. Buiten die gewig is hy n plesier om te skiet en baie akuraad.
Groetnis
Elton
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Vrede bokkie
Dis hoekom jy die bakkie regmaak en ek jou kinders bou hehehe
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Vrede bokkie
@ Jagtersdok

Groetnis
Jy sal dit like ne. Ek sien hoeka Saterdag jou kleinding kort n boetie, jy sal moet werk en self ram insit!!!Dis hoekom jy die bakkie regmaak en ek jou kinders bou hehehe
Groetnis
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Vrede bokkie
Nee Monnas
Dis omdat ek al Eltie se kinders moet bou dat ek nie by die res van my eie uit kom nie
Dis omdat ek al Eltie se kinders moet bou dat ek nie by die res van my eie uit kom nie
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm