Page 1 of 1

Vrede bokkie

Posted: Mon Mar 21, 2011 10:06 pm
by ELTIE
[img width=560 height=420]http://i1215.photobucket.com/albums/cc5 ... Oes011.jpg[/img]


Het so paar dae terug 30 bokke op n vriend se plaas by Vrede geskiet. Gem. gewig vel af was 32.6 kg.

Eltie

Re: Vrede bokkie

Posted: Mon Mar 21, 2011 10:26 pm
by Jagtersdok
Daai lyk heel gaaf my vriend

Re: Vrede bokkie

Posted: Sat Mar 26, 2011 6:45 pm
by George22250
Lekker man watter gun het jy gebruik

Re: Vrede bokkie

Posted: Sat Mar 26, 2011 7:39 pm
by Spanner
George22250 wrote: Lekker man watter gun het jy gebruik
Daai een in die foto, net links van die bok se uitklim-oog... ;D

Re: Vrede bokkie

Posted: Sun Mar 27, 2011 11:59 am
by 300Winmag
Spanner wrote:
George22250 wrote: Lekker man watter gun het jy gebruik
Daai een in die foto, net links van die bok se uitklim-oog... ;D
;D

Re: Vrede bokkie

Posted: Sun Mar 27, 2011 8:28 pm
by Jagtersdok
Aangesien Eltie seker weer kinders bou sal ek namens hom antwoord.

Daai is 25 06 met moer lang loop dink 28" vreeslik dik ook soos 3 bullbarrels. Swaar soos kanon maar pin point akuraad met Terminator kd.

Hy stoot of 100 gr Sierras of Nosler balistic tips met S365

Re: Vrede bokkie

Posted: Mon Mar 28, 2011 8:41 pm
by ELTIE
Neelsie as bakkie regmaak kinders bou is, het ek nou n drieling oppad!!
Soos Jagtersdok gese het dis n 25-06 rem gebou op n vz24 aksie, Truvello loop, Armtec kolf, Leupold vx3 4.5-14x40 en n Termnator kd. Die geweer is redeik swaar maar gebruik hom meesdal vir oes werk. Laai 51,7gr S365 met 100gr Nosler balistic tip. Buiten die gewig is hy n plesier om te skiet en baie akuraad.

Groetnis
Elton

Re: Vrede bokkie

Posted: Mon Mar 28, 2011 9:04 pm
by Jagtersdok
Dis hoekom jy die bakkie regmaak en ek jou kinders bou hehehe

Re: Vrede bokkie

Posted: Mon Mar 28, 2011 9:22 pm
by Monrique (SJ)
@ Jagtersdok
Dis hoekom jy die bakkie regmaak en ek jou kinders bou hehehe
Jy sal dit like ne.  Ek sien hoeka Saterdag jou kleinding kort n boetie, jy sal moet werk en self ram insit!!! ;D ;D ;D

Groetnis

Re: Vrede bokkie

Posted: Mon Mar 28, 2011 10:56 pm
by Jagtersdok
Nee Monnas
Dis omdat ek al Eltie se kinders moet bou dat ek nie by die res van my eie uit kom nie  ;D

Re: Vrede bokkie

Posted: Thu Apr 14, 2011 8:48 am
by Geno
Mooi skoot Eltie!