Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Goeie dag....
Hier is so paar fotos van goeie tye in die veld...98 persent van die wild is gejag met 'n 308
Die wild is almal geskiet op die voet en die rede daarvoor is ek het brakke wat saam met my jag en dat my tyd baie meer is as die gemiddelde jagter sin ... maar dit maak my geensins 'n beter jagter as enige iemand op hierdie forum nie en ek wil ook nie graag 'n debat uitlok rondom dit nie....ek wys net die fotos. Ek haal egter my hoed af vir honde...my skote was nie altyd so sekuur nie en met die brakke se hulp kon ek meeste van my foute regmaak...
Die Kalahari is 'n dankbare wêreld en in goeie jare skiet ons lekker swaar wild...veral vlakvarke en vrylopende kudus.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20140209_114245_zps7bkfcoz0.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20141227_152021_zpspcnt4zwk.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P2040320_zpsezaepbjs.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P2010595_zpskprncztu.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1950461_zpsvgtqvd1p.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1930260_zpsszdwjecc.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1660606_zpsr2jmvzvq.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1630201mmm.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/Ben%20Zebra%20pics%20013_zps9fyjvv8s.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20141115_151853_zpswiadigaf.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20141114_115607_zps7ds1c7a0.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P2110911mmm_zpsdqytsdi5.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/IMG_0588_zpsr9alplsp.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/hjkii_zpscstti3hc.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/IMGP1026aaa_zpsseziz4fy.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1100876_zpsbhz44bzf.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1130888_zpskotcqejk.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1260870_zpsja5hakap.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1270171_zpsw3cfq3qs.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1270421_zpsocb8btvw.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20140125_185515_zpsxawmqcen.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/21_zpsfe02bf6d.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1470930-1.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1490542.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/P1490532.jpg

Last edited by Ben Remington on Tue Mar 17, 2015 2:49 pm, edited 2 times in total.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Baie mooi bokke en varke!! Lyk my jy bewe mooi raak.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
mooi foto's... verlang somer terug kalahari toe..
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Sjoe paar mooi bokke daar en n pragtige deel van die land.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Mooi fotos, dankie vir die deel
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Baie mooi! Vertel meer van jou honde?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
DWB,
My eerste hond was 'n Staffie gekruis met 'n Jack Russell....ek het hom 9 jaar gehad..ek glo nogsteeds sy gelyke was skaars...dis die heel bruin hond op die fotos....saam met hom was 'n suiwer Jack Russell teef....ek het toe die bruine verloor agv beenkanker en het hom vervang met 'n wolbek( Wire Haired Fox Terrier) en intussen op 'n varkspoor het die Jacky jakkals gif opgetel en was binne 5 minute dood...ek vervang haar toe weer met 'n opregte Russell...nou seker so 11 maande oud.
Ek begin leer hulle vanaf 6 tot 8 weke....party ouens sê dis te vroeg ...maar dit werk vir my. My mond het al oopgehang oor die slimheid van honde en wat se planne hulle kan maak...vir my is elke hond uniek en het sy eie persoonlikheid.
Die Wire Haired Terrier is lekker hoog op die been terwyl die Jacky sy werk baie goed doen in dikbos en onder deur bosse...
My honde hardloop ook los op die spoor , maar nooit soos in nooit maak ek hulle los agter 'n gemsbok nie..ek jag te min gemsbokke vir die honde om hulle te leer ken. Vra gerus as jy nog iets spesifiek wil weet.

Lekker man! Wil self een oplei
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Gaaf
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Fri Sep 07, 2012 10:50 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Sjoe Bennie dis n paar mooi koedoe bulle daai. Dis baie intressant oor die honde. Wat dink jy is die beste ras vir algemene bosveld jag en hoe gereeld oefen jy die honde?
Gawie Engelbrecht
7mm Rem Mag Sabati
.303 Lee Enfield
9mm Short Browning
7mm Rem Mag Sabati
.303 Lee Enfield
9mm Short Browning
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Gaaf...
Goeie naand aan jou...dis 'n goeie vraag wat jy vra, ek dink nie my kennis tov ras is groot genoeg nie...wat ek wel ondervind het is dat 'n effens hoër op die hond been goed werk in effe langer gras...ek dink nie 'n mens moet altyd net gaan vir opregte honde nie...ek het al gesien dat ""cross breeds"" ook hulle kant kan bring. Die rasse wat ek gebruik is ook baie slim en maklik opleibaar. Ek sien net dat my Jack Russell sukkel in berge...veral met groot klippe...hulle bene is te kort om lekker op en oor groot klippe te spring. Ek kom weekliks in die veld en so bly hulle redelik in oefening....maar as hulle eers een keer gesien het waaroor dit gaan vergeet hulle nie maklik nie.

stan man
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
mooi diere deur jou suksesvol gejag. ek is amptelik jaloers omdat jy soveel diere in die kalahari kan jag.
nou net een vragie. kan ek en my lap hondjie wat lyk soos n jack russel , nie vir n kursus kom ,daar na jou toe nie. my hondjie blaf glad nie en mors ook nie op die gras nie. ek het nice camos en hou baie van buk en bekruip. verder kan ek kosmaak en jag en lekker grappe vertel

Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Baie netjies!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

Boskamper
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Nov 09, 2013 5:50 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Dis nou sommer baie mooi,
Mooiloop met skerp oge en spits ore
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
Se sommer Nico
Llama 38 spesialtjie
WP (Province) Stormers
kyk waar staan die Beker
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Baie mooi foto's Bennie,jy is baie bevoorreg.
Moet se die honed en jou seuntjie maak die foto's soveel beter.
Ek is so bietjie groen
Moet se die honed en jou seuntjie maak die foto's soveel beter.
Ek is so bietjie groen
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Dankie vir jou antwoorde Bennie.
Vertel ook asb bietjie meer oor die tegniek wat jy gebruik met die honde.
Laat jy die honde die bok "bay" of help hulle jou slegs met die spoor vat?
Gebruik jy hulle om vlakvarke ook te jag?
Vertel ook asb bietjie meer oor die tegniek wat jy gebruik met die honde.
Laat jy die honde die bok "bay" of help hulle jou slegs met die spoor vat?
Gebruik jy hulle om vlakvarke ook te jag?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Baie mooi gedoen
eks einde volgende maand die eerste keer daar in die veld, kannie wag nie!!
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Dankie vir die lekker deel.
-
Rolf
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Besonderse fotos Bennie - van waar in die kalahari is jy, het al in Deben gejag wat amper net so lyk.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
DWB....
Jammer ek antw nou eers....gedurende somer maande maak ek my honde net los op 'n bloedspoor...hulle loop nie los nie, ek is bang vir slange..veral pofadders, maar in die winter loop hulle los, nie dat mens nie nou en dan op 'n warmer wintersdag gevrywaar is van 'n slang nie...ek jag ook nooit met altwee gelyktydig nie...die kans is wel daar dat mens altwee op een slag kan verloor met 'n slang of vark of enige ander dier. Of ek met hulle varke jag...ja ek doen ...maar ek leer hulle eers met 'n jong speenvark of 2...as hulle eers een maal gesien het waar 'n vark se skerp kant is vergeet hulle nie sommer maklik nie....maar ek is jammer vir my honde en sit hulle nie onnodig in gevaar nie...as hulle die slag die gewonde dier opspoor word hulle net daar beloon en dan later die dag weer om die kampvuur...

Rolf...
Ek bly in Kuruman en jag in 'n radius van so 200km om Kuruman.

Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Baie geluk met al die bokke. Ek moet se ek het lank na die fotos gekyk en net weer besef wat 'n voorreg dit is om te kan jag. Jy is bevoorreg om so baie ook te kan jag. Weereens baie mooi!!!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Liewe Ouers....
Daar is n paar pragtige Kudu's...
Goeie Werk !!!
Daar is n paar pragtige Kudu's...
Goeie Werk !!!
"Failure is NOT an Option"
-
NicoO
- Sr. Member

- Posts: 289
- Joined: Sat Jul 19, 2014 5:59 pm
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Baie lekker 
_____________________________________________
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
.22 Cz455
250 Sav Ruger M77
6XC Sauer
6.5 CM Tikka
7x64 Bren Musgrave
308 Krico
300 WM Mauser
375 Custom
416 Rigby
Musgrave AR-15 223
9mm Glock
-
Doepie
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am
Re: Paar van my jag-fotos uit die Kalahari distrik...
Hi Bennie
Baie dankie vir die deel - wat 'n voorreg! Pragtige bokke en varke!
Die Kalahari bly maar 'n spesiale plek........
Hou aan deel asb...........