big impala
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
big impala
Here is an impala that I hunted with a clients son from Qatar he measured 26'' 2/8 and was 20'' wide
[img width=560 height=315]http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... C00812.jpg[/img]
[img width=560 height=315]http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... C00812.jpg[/img]
Last edited by Theo E on Wed Apr 27, 2011 1:37 pm, edited 1 time in total.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: big impala
Theo
Damm man, what a nice buck......
Keep well
Francois
Damm man, what a nice buck......
Keep well
Francois
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5026
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: big impala
Watse area is hy geskiet?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: big impala
Theo
Netjies man!!
Groetnis
Netjies man!!
Groetnis
- Theo E
- Sr. Member

- Posts: 333
- Joined: Thu Feb 18, 2010 7:44 pm
Re: big impala
dankie almal
harris in nietverdient NW
harris in nietverdient NW
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: big impala
Biae mooi bok. Nie elke dag wat jy in so oupa valoop nie. Geluk aan die jong man.
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: big impala
Nico
Ek en my pa sit en praat eendag oor my droom om nog 'n groot takbok te skiet en so in die praat vra my pa my: Nou waar skiet 'n mens 'n takbok?
Sonder om te blik of te bloos spring die duiwel op my skouer en ek antwoord my pa: Net hier, agter die blad Pa....
Die ou man het my net so gekyk en so ewe droog ges?: Jacou, loop .....!
Ek trek nou nog sy been oor daai een!

Dont tell me, show me......
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: big impala
Jaco
Mooi man!! Net agter die blad se jy.....

Lag ek darm nou
Groetnis maat
Mooi man!! Net agter die blad se jy.....
Lag ek darm nou
Groetnis maat
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: big impala
Theo
Voorwaar n pragtige RAM daardie! Hoop die klein helsim besef wat hy daar geskiet het!
Groetnis
Wout
Voorwaar n pragtige RAM daardie! Hoop die klein helsim besef wat hy daar geskiet het!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: big impala
baie baie nice! ek is verstom hoe wyd sy horings is 
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: big impala
Manne.
Ek kom baie op daai plaas van Theo. Daar is baie van die size Rooibokke daar en selfs 'n paar wat nog groter is.
Groetnis
Ek kom baie op daai plaas van Theo. Daar is baie van die size Rooibokke daar en selfs 'n paar wat nog groter is.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes