Page 1 of 1

big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 1:18 pm
by Theo E
Here is an impala that I hunted with a clients son from Qatar he measured 26'' 2/8 and was 20'' wide
[img width=560 height=315]http://i782.photobucket.com/albums/yy11 ... C00812.jpg[/img]

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 2:36 pm
by Francois Marais
Theo

Damm man, what a nice buck......

Keep well
Francois

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 2:55 pm
by 243Songdaug
Nice Buck!!

Congrats.

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 3:13 pm
by Frederik
Lekka groot !  ;D

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 4:57 pm
by Nico Harris
Watse area is hy geskiet?

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 5:08 pm
by Wiehan111
Baie nice bok! Hoop ek loop eendag so een raak!

Groetnis

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 5:08 pm
by Monrique (SJ)
Theo

Netjies man!!

Groetnis

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 5:28 pm
by Beyers
Very nice

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 6:17 pm
by Chrisjan
Veels geluk, so iets laat mens se hart mos lekker klop.  ;D

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 7:11 pm
by Theo E
dankie almal

harris in nietverdient NW

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 8:18 pm
by KalahariKlong
Biae mooi bok. Nie elke dag wat jy in so oupa valoop nie. Geluk aan die jong man.

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 10:02 pm
by 243Songdaug
Nico

Ek en my pa sit en praat eendag oor my droom om nog 'n groot takbok te skiet en so in die praat vra my pa my:  Nou waar skiet 'n mens 'n takbok?

Sonder om te blik of te bloos spring die duiwel op my skouer en ek antwoord my pa:  Net hier, agter die blad Pa....

Die ou man het my net so gekyk en so ewe droog ges?:  Jacou, loop .....!

Ek trek nou nog sy been oor daai een!

Re: big impala

Posted: Wed Apr 27, 2011 10:05 pm
by Monrique (SJ)
Jaco


Mooi man!!  Net agter die blad se jy..... ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Lag ek darm nou

Groetnis maat

Re: big impala

Posted: Thu Apr 28, 2011 5:04 am
by Geno
Theo,
Great impala! Well done!

Re: big impala

Posted: Sun May 08, 2011 10:20 pm
by Wouter Roets
Theo

Voorwaar n pragtige RAM daardie! Hoop die klein helsim besef wat hy daar geskiet het!

Groetnis
Wout

Re: big impala

Posted: Thu Jun 23, 2011 6:08 pm
by .::Alwyn-U::.
baie baie nice! ek is verstom hoe wyd sy horings is :o

Re: big impala

Posted: Thu Jun 23, 2011 6:48 pm
by Jaco Swart
Manne.

Ek kom baie op daai plaas van Theo. Daar is baie van die size Rooibokke daar en selfs 'n paar wat nog groter is.

Groetnis