Hi Jule,
Ons plek bespreek by hule vir die lang naweek in Junie,
Will graag weet of iemand al daar was en hul ondervinding?
Groete
Kumbula Safaries
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Kumbula Safaries
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: Kumbula Safaries
Hallo Oupa
Ongelukkig het ek geen informasie vir jou rakende die plek nie, maar lyk soos n baie lekker plek. Hoe lyk hul pryse?
Laat weet asb sodra jul daar was hoe die jag verloop het en so aan.
Groete
Ongelukkig het ek geen informasie vir jou rakende die plek nie, maar lyk soos n baie lekker plek. Hoe lyk hul pryse?
Laat weet asb sodra jul daar was hoe die jag verloop het en so aan.
Groete
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Kumbula Safaries
Sal so maak, pryse lyk glad nie sleg nie.
Groete
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Kumbula Safaries
Jy sal glad nie speit wees nie! Ons was so 2 weke terug daar om te help met videomateriaal vir advertering.
Ons het baie lekker gejag en ek kan jou belowe dat Ernst hul mooi na julle sal kyk!
Ons het 2 vlakvarke, 3 rooibokke, 2 blesbokke, 2 volstuise en n trofee rooihartebees gekry.
Ek het in my lewe nog nie so baie vlakvarke by een hide gesien soos daar nie!
Daar sal n paar mooi trofees kan afkom as julle gelukkig is. Die blesbokke veral is in verskriklik goeie kondisie!

Last edited by sPRINGHAAS on Mon May 11, 2015 11:59 am, edited 1 time in total.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Kumbula Safaries
Dankie vir die terugvoering sien nou so bietjie meer uit !! hehehe
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#