Lees gerus hierdie:
http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/ ... a-20151111
Wet word strenger toegepas wat 90-dae aanbetref
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wet word strenger toegepas wat 90-dae aanbetref
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Wet word strenger toegepas wat 90-dae aanbetref
Wat n puik advertensie vir "Legally armed"......... 
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Wet word strenger toegepas wat 90-dae aanbetref
Die vraag is nou: gaan hulle die uitspraak deur die hof dat die SAP jou lisensie aansoek binne 90 dae moet verwerk ook toepas?
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Wet word strenger toegepas wat 90-dae aanbetref
Ek is hier ongelukkig eens met die polisie. Ek het nie n probleem met dit nie. Dis dieselfde as met bestuurs lisensie. Ons moet tog egter gereeld ons lisensies bekyk as ons kruit/ ammo koop.
Jy moet die lisensie by jou he as jy elkedag dra.
En mense, soos wie ek ken waar die SD wapen altyd in die kluis ongelaai le en nooit die lesensie sien nie. Het tog nie n behoefte aan die wapen nie. Ek hoop egter dat die mense wat eerlikwaar nie die datums onthou/gesien het nie reg sal kom en dat wapens nie vernietig word nie. Dis egter nie die wapen se skuld nie. My hart pein vir wapens wat vernietig/verwaarloos word.
Nou net die ander kant van die munt. As die wet streg toegepas word MOET alle aansoeke/heraansoeke binne minimum van 90 dae afgehandel wees!
Sterkte aan almal wat vergeet het!

-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Wet word strenger toegepas wat 90-dae aanbetref
Ek wil egter die mening lug dat dieselfde reëls ook vir die polisie moet geld as vir die publiek. As daar tydsreelings is vir die publiek, moet daar ook tydsreelings wees vir die SAPS. Ek het sommer bietjie gaan kyk na die datums van my lisensies. Ek was destyds onder die eerstes wat moes heraansoek doen en het dit in 2006 gedoen. My eerste lisensie is eers uitgereik in 2011 wat vyf jaar is na daardie eerste proses.
SAPS moet dan ook binne 'n vasgestelde tyd alle aansoeke hanteer.
SAPS moet dan ook binne 'n vasgestelde tyd alle aansoeke hanteer.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Wet word strenger toegepas wat 90-dae aanbetref
En nou het hul my lisensie 1 maand gelede goedgekeur. Maar iewers in die sisteem kan hul kwansuis nie 'n kaartjie gedruk kry nie. 