More almal,
Wat kan gebeur met my indien so n voorval (soos bo genoem) sou plaasvind. Wat gaan die wetlike aspekte daarop wees??
Ek is nie by die huis nie, kluis is gesluit, en persoon kry toegang tot my vuurwapen (sleutel van kluis wat ek weg gesteek het)??
Tweede senario wat ek graag jul opinie oor wil hoor - ek en my vrou het beide wapens, word in 1 kluis geberg, beide het toegang tot die kluis en wapens. Altwee bly by dieselfde adres. moet ek nogsteeds soos die wet vereis haar wapen in n aparte kluis berg en myne in n ander kluis??
Groete en dankie
Jackie
persoon pleeg self moord met my wapen - nie regtig nie
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13576
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: persoon pleeg self moord met my wapen - nie regtig nie
Jy gaan aan gekla word van nalatigheid en 10 teen 1 na dit onbevoeg wees om n wapen te besitWat kan gebeur met my indien so n voorval (soos bo genoem) sou plaasvind. Wat gaan die wetlike aspekte daarop wees??
Ek is nie by die huis nie, kluis is gesluit, en persoon kry toegang tot my vuurwapen (sleutel van kluis wat ek weg gesteek het)??
Ja 2 kluise, slegs die persoon met die liksens van die wapen in die kluis mag toegang het tot dit.Tweede senario wat ek graag jul opinie oor wil hoor - ek en my vrou het beide wapens, word in 1 kluis geberg, beide het toegang tot die kluis en wapens. Altwee bly by dieselfde adres. moet ek nogsteeds soos die wet vereis haar wapen in n aparte kluis berg en myne in n ander kluis??
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: persoon pleeg self moord met my wapen - nie regtig nie
Wat beplan jy
?
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Jakkels 223
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm
Re: persoon pleeg self moord met my wapen - nie regtig nie
More Omnia,
Hoekom ek vra is, mense wat ek ken het dit oorgekom.
Nou sit die persoon met die trauma en dan nog ook die nagevolge (wetgewing) wat daarop volg!!!
Dankie Capt.
Groete
Jackie
Hoekom ek vra is, mense wat ek ken het dit oorgekom.
Nou sit die persoon met die trauma en dan nog ook die nagevolge (wetgewing) wat daarop volg!!!
Dankie Capt.
Groete
Jackie
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: persoon pleeg self moord met my wapen - nie regtig nie
Ek het met Capt hier, as jy jou kluis se sleutels op so plek bere waar iemand anders dit kan kry, gaan jy drama kry.... Beter om dit saam met jou te dra of in ander kluis toe te sluit. As die persoon egter jou kluis oop gebreek/gesy het, gaan jy dalk nie probleme hê nie.
Aim small, miss small