persoon pleeg self moord met my wapen - nie regtig nie
Posted: Tue Mar 01, 2016 10:53 am
More almal,
Wat kan gebeur met my indien so n voorval (soos bo genoem) sou plaasvind. Wat gaan die wetlike aspekte daarop wees??
Ek is nie by die huis nie, kluis is gesluit, en persoon kry toegang tot my vuurwapen (sleutel van kluis wat ek weg gesteek het)??
Tweede senario wat ek graag jul opinie oor wil hoor - ek en my vrou het beide wapens, word in 1 kluis geberg, beide het toegang tot die kluis en wapens. Altwee bly by dieselfde adres. moet ek nogsteeds soos die wet vereis haar wapen in n aparte kluis berg en myne in n ander kluis??
Groete en dankie
Jackie