Hallo Almal,
Ek gaan in junie bietjie jag ( rooibok en blesbok )
Ek wil hoor wat sal die beste wees om op te sny soos 'n skaap, bv tjops en potjie vleis ens.
Sal die rooibok of blesbok die beste wees? en wat stel julle voor kan ek als met die vleis doen?
Ons maak gewoonlik net biltong en droe wors, is nou bietjie lus vir iets anders.
Dankie
Karkas opsny soos skaap
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Karkas opsny soos skaap
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Karkas opsny soos skaap
Ek sny gewoonlik die rugstring op net soos wat n skaap sin sal op sny. Ek sny egter die saal in die helfte deur. Ek sou beide so probeer. die boude en blaaie is vir my te groot vir n tjop net so.
wat van n lekker ontbeende griekse wildsboud. Dit wat oor bly word braai wors. oja die nek sny ek op soos n skaap. lekker bredie vleis !
wat van n lekker ontbeende griekse wildsboud. Dit wat oor bly word braai wors. oja die nek sny ek op soos n skaap. lekker bredie vleis !

