Slaghuis Warmbad

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Slaghuis Warmbad

Post by Forester »

Goeie dag,

Het iemand dalk vir my 'n aanbeveling van 'n slaghuis in Warmbad? Ek gaan daar naby jag en sal die vleis moet afry kaap toe, so as dit sal nodig wees om mooi verpak en verwerkte vleis te vervoer. Die plaas het nie regtig fasiliteite nie.

Groete
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Slaghuis Warmbad

Post by Geno »

Japie Cilliers by JFC Vleis kan jou help.
082 899 0704

Steven by Camo Meat behoort ook te kan help.
082 450 8243
Goed, beter, 6millimeter!
johannvdg
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Mon May 04, 2015 11:35 am

Re: Slaghuis Warmbad

Post by johannvdg »

Geno wrote:Japie Cilliers by JFC Vleis kan jou help.
082 899 0704

Steven by Camo Meat behoort ook te kan help.
082 450 8243
Ek kan vir Steven sekondeer.
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Slaghuis Warmbad

Post by Forester »

Dankie manne!
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Slaghuis Warmbad

Post by Forester »

Net bietjie terugvoer van my kant af, ek het Steven van Camo Meat gekontak en hulle dienste gebruik. Vreeslike gawe mense en hulle fasiliteite is van die hoogste gehalte. Selfs die verpakking dui aan watter snitte dit is. Ek sal hulle vir enige iemand aanbeveel.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Post Reply