Ek wonder wat die omstandighede / detail van hierdie voorval was... Met ons vuurwapenwet sou ek dink dat die saak meer gekompliseerd wees
Inbreker noodlottig gewond: Klag laat vaar
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Interessante voorval: http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/ ... doodskiet/
Ek wonder wat die omstandighede / detail van hierdie voorval was... Met ons vuurwapenwet sou ek dink dat die saak meer gekompliseerd wees
Ek wonder wat die omstandighede / detail van hierdie voorval was... Met ons vuurwapenwet sou ek dink dat die saak meer gekompliseerd wees
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: Inbreker noodlottig gewond: Klag laat vaar
Lyk vir my asof die wet soms vir ons ook werk.
Hoop vir die man se part als IS nou klaar

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Inbreker noodlottig gewond: Klag laat vaar
Die aanval waarvoor jy vir jou lewe of ernstige liggaamlike geweld vrees moet begonne of dreigend wees. Die hof het dus geglo die beskuldigde het hieraan voldoen.
Elke geval word op sy eie omstandighede hanteer. Ja dit laat mense seker dan wonder oor die oscar saak, putatiewe noodweer is ook n wegerregtelikheids uitsluitings grond waar jy verkeerdelik onder die ondruk is dat jou lewe in gevaar is. Dit kan mens seker dan laat dink dat as jy n kans vat om deur n deur na n onbekense te skiet is jy onskuldig as dit n inbreker is en skuldig as dit per ongeluk n bekende is al is die omstandighede dieselfde, maar dit is veronderstel om te gaan oor wat die redelike persoon in die situasie sou doen.
Ek is eerlik, in nood as ek dink daar is n inbreker aan die ander kant van enige deur sal ek seker skiet.
Ek is bly vir die man sulke sake is nooit lekker nie.

"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Inbreker noodlottig gewond: Klag laat vaar
Ek moet byvoeg dat in 'n vorige berig genoem is dat die 2 verdagtes die afgelope tyd in daardie buurt amok gesaai het. Moontlik het dit bygedra tot die feit dat dit "meer gevaarlike" misdadigers was...
Ek stem saam: Ek is bly dat die situasie 'n goeie uitkoms vir die verdediging gehad het.

Jaco123
- Sr. Member

- Posts: 325
- Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm
Re: Inbreker noodlottig gewond: Klag laat vaar
Goeie opsomming van wanneer mens mag skiet. http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/ ... ker-skiet/
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Inbreker noodlottig gewond: Klag laat vaar
Jaco123 wrote:Goeie opsomming van wanneer mens mag skiet. http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/ ... ker-skiet/
Persoon hoef nie gewapen te wees om jy lewe in gevaar te stel nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.