Namibie Julie 2016
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Namibie Julie 2016
Ek was op familie vakansie in Namibie, maar het my gewere saam gevat en my vrou belowe ek gaan net vinnig jag. Ek het net eendag vinnig saam met my 6 jarige 8 Springbokke gaan skiet. HY moes sy eerste bok skiet en die man het baie geoefen, maar ongelukkig was niks nader as 250m nie en die meeste bokke het hier op 310m gewei. Ek kon by 'n waterkrip gaan sit en 'n bok inwag, maar ek wil nie he hy moet sy eerste bok so skiet nie. Hy het by die huis oor die 100 skote op Springbok gonge en plate geskiet en was op 150m dodelik akkuraat. Ek het wel van die begin af vir hom gese as ons nie 'n naby skoot kry nie kan hy nie skiet nie. EK moet erken hy het dit beter as ek gevat toe ek hom moes vertel hy kan nie 'n bok skiet nie.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0568_zpsheuyrss5.jpg
Eerstebok vir jag. 328m bitter vet gewees vir dier wat in droogte rondloop.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0571_zpsrgujo4mx.jpg
Tweede bok en weer 'n mooi rammetjie 310m
Ek kon toe nog 6 bokke afhaal. Verbasend was al die bokke redelik vet in die middel van die droogte.
Ek en my laaitie het toe 'n daglank vleisgewerk en hy het bietjie geboer saam met die plaasmanne.
Woensdag is ek na 'n ander stuk grond in die berg waar ek gaan kamp het en 'n Kudu te voet wou jag. EK sou allenn gaan en in en uit die plaas stap, maar my familietjie wou niks weet nie en ek moes my kampwa oor berg en dale sleep en hulle het gekamp terwyl ek sou jag.
Ek het dag een so amper 8km gestap in die valleie, maar kon slegs spore en mis van Koedoes. Die plaas is vreeslik droog en dit is amper nog net die Melkbosse wat oor is.
Op dag twee was ek al 06;30 uit die vere en het in 'n lekker sterk windtjie ingestap. EK het eers 'n jongerige bulletjie gekry en nie lank daarna 'n baie klein ouerige bul. Hierdie is familie grond so ek skiet eerder die swak gene as die groot bulle so vir my was die bul net reg. EK het hom teen 'n 40 grade hoek berg op geskiet.
Daarna alleen afgesleep, gelaai en geslag. Dit maak die jag so bietjie beter en jy sweet so bietjie vir jou steaks en biltong. EK hoef dit nie so te doen nie en kan heelmoontlik met die bakkie inry en meer bokke skiet en met die hulp van plaaswerkers die bokke laai en slag, maar die jag was vir my oor die avontuur.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0600_zps1hk8h8cb.jpg
My kampvuurtjie diep binne die Karasberge
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0608_zpsqmjo7n50.jpg
Miskien nie RW nie, maar hy het my laat werk.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_0671_zpsmt16emxr.jpg
My dogtertjie beoordeel my slag tegniek.
My 4 jarige dogterjie wil nou net in "die wild" gaan kamp. Ek is baie bevooreg om so te kan jag saam met my vrou en kinders.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2336
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Namibie Julie 2016
Te lekker, baie geluk.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Namibie Julie 2016
Te lekker man! Wat 'n voorreg is dit nie.
- Jacques Duckitt
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Namibie Julie 2016
Ek is baie jaloers oor jul kamp daar in die veld en vandaar loop en 'n koedoe soek. Ek werk nou aan dit om man alleen met net 'n rugsak en geweer vir 3 dae in die berge te gaan bly opsoek na 'n koedoe.
Baie geluk met die bokke.
Baie geluk met die bokke.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Namibie Julie 2016
Netjies man en geluk met jou suksesvolle trippie! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Namibie Julie 2016
Lekker tau!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Namibie Julie 2016
Skoonma in Karasburg.Jacques Duckitt wrote:mooi gemaak John,
waar in Nam was julle?
Dit was die plan. EK was klaar ingerig. Rugsak, water perifier, kos, ligte slaapsak en al my gear, toe eerstens hoor ek van die 4 windpompe op die plaas is twee droog en my familie wou toe saam gaan. EK het wel my bakkie en familie op plek gelos waar ek sou kamp en het daarvandaan gestap en terug. So eintlik was al verskil die koue bier die aand en die staanrib i.p.v two minute noodles en kalk water.stephan86 wrote:Ek is baie jaloers oor jul kamp daar in die veld en vandaar loop en 'n koedoe soek. Ek werk nou aan dit om man alleen met net 'n rugsak en geweer vir 3 dae in die berge te gaan bly opsoek na 'n koedoe.
Baie geluk met die bokke.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Namibie Julie 2016
Mooi, Tau. Dit bly maar lekker en nog lekkerder in 'n lekker wereld!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Namibie Julie 2016
Lekkker Tau! Daai kamp en jag het my sommer lekker jaloers.
Stem saam oor die kondisie van die diere in die droogte. Veral die springbokke wat ons naby Grunau geskiet het was spekvet.
Stem saam oor die kondisie van die diere in die droogte. Veral die springbokke wat ons naby Grunau geskiet het was spekvet.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
- Springkudu
- Hero Member

- Posts: 757
- Joined: Wed May 18, 2016 8:17 am
Namibie Julie 2016
Well done, lekker eet aan die vleis
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5 Creedmoor Howa 24"
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7
BRNO ZG47 30-06
.22 (Pending)
CZ75 PO7