Ons het die jaar by die selfde plaas as 2 jaar gelede gaan jag en die uitstappie was suksesvol.
Ek sou graag 'n koedoebul wou inpak huis toe, maar dit was nie die jaar vir my beskore nie. Ook maar goed so, want ek weet nie waar ek al die vleis sou inpas nie. My huidige kapasiteit is 120kg vleis in my vrieskas.
2016 se oes
-
FantomBadger
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Fri Jul 22, 2016 11:42 am
2016 se oes
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
