Uitslag gewig van n' Volstruis?

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Uitslag gewig van n' Volstruis?

Post by Chris (vdB) »

Dagse manne

Kan iemand dalk vir my se hoeveel kg n' gemiddelde Volstruis uitslag en wat sy vleis / been ratio dalk ook is

Dankie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
ricus 1
Full Member
Full Member
Posts: 238
Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm

Re: Uitslag gewig van n' Volstruis?

Post by ricus 1 »

More Chris
Ek het 'n groot mannertjie geskiet bo by Askam. Hy het 52kg uitgeslag.
Ek het hom vir 14 dae gehang en toe bewerk. Baie mooi vleis. Ratio het ek nie na gekyk nie.
Groete
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Uitslag gewig van n' Volstruis?

Post by Chris (vdB) »

Dankie vir Ricusu, dis n' mooi klompie vleis. Sal mos lekker patties kan maak
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Uitslag gewig van n' Volstruis?

Post by Jurgen Visser »

Chris (vdB) wrote:Dankie vir Ricusu, dis n' mooi klompie vleis. Sal mos lekker patties kan maak
Daai vleis kan maar lekker stink terwyl jy moet hom werk , moenie dink vleis is af nie , hy het maar so weird reuk terwyl jy op sny :'(
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Uitslag gewig van n' Volstruis?

Post by ROBBIE1 »

Karkas so 40 - 60kg. Been is 45%. As jy die boud raak geskiet het het jy niks vleis oor nie!!
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Uitslag gewig van n' Volstruis?

Post by Chris (vdB) »

Baie dankie Robbie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply