Ek was bevoorreg genoeg om die naweek 3 volstruise te jag.
Kleinste was 54kg en grootste 62kg, geweeg by Robbie.
Moet erken, ek het nooit gedink dit sal so lekker jag wees nie, sal dit verseker so gou as moontlik weer wil doen.
Sako .243 met 87gr V-max. Skote 222,180 en 135 yards.
Jammer vir die bloed!
Nog n eerste!
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Nog n eerste!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Nog n eerste!
Ek het ook so n ruk terug volstruise gaan uitskiet. Ek het 16 vir die dag geskiet en sal ook weer dit wil gaan doen.
Mooi geskiet
Mooi geskiet
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Nog n eerste!
Baie geluk Sako, jy mag maar skiet!!!!
Dit sit nie in my broek om daai klein koppie raak te skiet nie.
Volstruis jag is lekker.
Volstruis se vleis werk is glad nie lekker nie.
Dit sit nie in my broek om daai klein koppie raak te skiet nie.
Volstruis jag is lekker.
Volstruis se vleis werk is glad nie lekker nie.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nog n eerste!
Dankie Dolf, ja dis hoekom ek dit maar vir Robbie gegee het.Dolf014 wrote:Baie geluk Sako, jy mag maar skiet!!!!
Dit sit nie in my broek om daai klein koppie raak te skiet nie.![]()
![]()
Volstruis jag is lekker.
Volstruis se vleis werk is glad nie lekker nie.
Ek is so bietjie lui
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Nog n eerste!
Mooi gedoen.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Nog n eerste!
Lekker, ek het dit ook die naweek gedoen! Moerske exciting!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Nog n eerste!
Mooi gegooi,
Bloed? hierdie is mos n jag forum of hoe?
Bloed? hierdie is mos n jag forum of hoe?
