Page 1 of 1

Nog n eerste!

Posted: Mon Aug 22, 2016 7:54 am
by sako 30-06
Ek was bevoorreg genoeg om die naweek 3 volstruise te jag.
Kleinste was 54kg en grootste 62kg, geweeg by Robbie.

Moet erken, ek het nooit gedink dit sal so lekker jag wees nie, sal dit verseker so gou as moontlik weer wil doen.

Sako .243 met 87gr V-max. Skote 222,180 en 135 yards.

Jammer vir die bloed!

Re: Nog n eerste!

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:10 am
by Heinz Petersen
Ek het ook so n ruk terug volstruise gaan uitskiet. Ek het 16 vir die dag geskiet en sal ook weer dit wil gaan doen.
Mooi geskiet

Re: Nog n eerste!

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:19 am
by Dolf014
Baie geluk Sako, jy mag maar skiet!!!!
Dit sit nie in my broek om daai klein koppie raak te skiet nie. :-[ :-[

Volstruis jag is lekker.
Volstruis se vleis werk is glad nie lekker nie. :'(

Re: Nog n eerste!

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:23 am
by sako 30-06
Dolf014 wrote:Baie geluk Sako, jy mag maar skiet!!!!
Dit sit nie in my broek om daai klein koppie raak te skiet nie. :-[ :-[

Volstruis jag is lekker.
Volstruis se vleis werk is glad nie lekker nie. :'(
Dankie Dolf, ja dis hoekom ek dit maar vir Robbie gegee het.

Ek is so bietjie lui ;D

Re: Nog n eerste!

Posted: Mon Aug 22, 2016 8:39 am
by Frederik
Mooi gedoen.

Re: Nog n eerste!

Posted: Mon Aug 22, 2016 5:19 pm
by partner
Mooi geskiet.

Re: Nog n eerste!

Posted: Fri Sep 02, 2016 12:38 pm
by Vlakvark Soldaat
Lekker, ek het dit ook die naweek gedoen! Moerske exciting!

Re: Nog n eerste!

Posted: Fri Sep 02, 2016 1:31 pm
by Jaco B
Mooi gegooi,

Bloed? hierdie is mos n jag forum of hoe?