Bevoegdheid raad

Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3954
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Bevoegdheid raad

Post by tau »

Manne

My geweer en haelgeweer bevoegdheid kaartjie het laasjaar verval, ek het intussen gewere en haelgewere gekry wat eers verval in 2024 en dan nader aan 2019. EK handig gister my nuwe geweer aansoek in en besef die kaartjie het verval. Iemand vertel my toe as jou DFO wil kan hulle kyk of hulle nie 'n competency wat geldig is vir jou kan druk.


Ek het ingestap by my DFO met 'n vriendelike gesig en gevra sy moet asb my rifle en shotgun competency vir my print, want ek het nie een by my nie, en dadelik is hy op die sisteem sonder 'n verval datum soos my handgun en carbine competency wat nie 'n verval datum het nie. So ek het nou 'n datum lose competency soos die nuwes.

Miskien weet julle dit al.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Bevoegdheid raad

Post by Riebeeker »

Tau, die antwoord is dat jou bevoegdheid verval op die verste datum in die toekoms van:
1. Die vervaldatum op die bevoegdheidskaartjie;
2. Die vervaldatum van jou laaste lisensie in daardie spesifieke kategorie.

Dus as jou handwapen se lisensie eers in 2019 verval, dan is die bevoegdheid geldig tot dan, al sê die kaartjie 2017.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
LoveHenties
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm

Re: Bevoegdheid raad

Post by LoveHenties »

Dankie tog!
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3954
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Bevoegdheid raad

Post by tau »

Riebeeker wrote:Tau, die antwoord is dat jou bevoegdheid verval op die verste datum in die toekoms van:
1. Die vervaldatum op die bevoegdheidskaartjie;
2. Die vervaldatum van jou laaste lisensie in daardie spesifieke kategorie.

Dus as jou handwapen se lisensie eers in 2019 verval, dan is die bevoegdheid geldig tot dan, al sê die kaartjie 2017.
Ek het hom so, maar party DFO wou nie nuwe aansoeke so aanvaar nie. Hulle wou nuwe competency hê.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Bevoegdheid raad

Post by Gawie(13mm) »

"It is not where you go, but who you know!!!" ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply