More Manne,
Ek wil n bietjie navraag doen. Ek gaan volgende jaar besoek af le in die VSA. Ek kyk moontlik daarna om vir my n boog te koop. Is daar iemand wat al so iets gedoen het? Is dit moontlik of gaan hulle vir my se om die boog op die lughawe te los.
Groete
Hardus
Boog in Amerika Koop
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 888
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Boog in Amerika Koop
I've done it twice without any trouble. I did however have issues flying through Dubai as they said it was a "firearm" so I took the limbs off and it all of a sudden "wasn't a firearm" anymore. Who knows if that is actual Dubai airline policy or just some power tripping employee's but it came through there eventually.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
- Hardyman
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Mon Sep 17, 2012 11:42 am
Re: Boog in Amerika Koop
Thanks Ranger. So it is almost the safest to take the limbs of from the start as I am travelling via Dubai as well.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Boog in Amerika Koop
Ek het al Amerikaanse boogjag kliënte hier gehad, en meeste se grootste kopseer was op OR Tambo, nie in die VSA of in transito in London nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Boog in Amerika Koop
Ek het vir my 'n boog vanaf Cabella's bestel. Hulle het hom vir my met die koerier gestuur. Geen invoer belasting betaal nie want dit is 'n sports item. Wel BTW betaal aan die koerier maatskappy. 4 dae van Amerika af tot in Bothaville.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Boog in Amerika Koop
Hardyman,
Ek hoop die maak van die boog neem jy in ag.
As jy sekere make in bring gaan die local dealers nie jou waarborg dra nie, oor jy hulle bypass.
Jy spaar wel geld om dit so in te bring, maaaaaar, kom ons se daardie limbs breek agv n defek op die boog, dan sit jy met gebakte pere.
Watse maak wil jy bring?
Ek hoop die maak van die boog neem jy in ag.
As jy sekere make in bring gaan die local dealers nie jou waarborg dra nie, oor jy hulle bypass.
Jy spaar wel geld om dit so in te bring, maaaaaar, kom ons se daardie limbs breek agv n defek op die boog, dan sit jy met gebakte pere.
Watse maak wil jy bring?
