Page 1 of 2
Eeerste bok!
Posted: Sun Aug 07, 2011 7:44 pm
by Nico Harris
My meisie(Deana) wil nou al vir n ruk lank leer skiet- ons het nou al n so 2 keur bietjie geskiet met die .22 - hy het net n red dot site op wat 0x vergroting is! die naweek gaan skiet ons toe bietjie met my pa se 7x57 met terminator silincer op... eerste gropering wat sy skiet is 30mm

ons kyk prt bietjie oor tegniek ens. sy besluit die eerste groep was luck en wil eerder nog skiet. die tweede groep is 18mm...

ons besluit toe om die middag vir n rooibok of n vlakvark te kyk!
sien eers n ok vlakvark maar kry nie lekker gemaklikke shot nie. daarna kry ons rooibokke ek gee vir haar die geweer maar vergeet om die safety af te haal

hulle beweeg toe weg! net n ent na dit kry ons n trop rooibokke met n mooi ram! kry maar tot op so 80m en sy skiet n perfekte bladskoot!
Groete
Nico
Re: Eeerste bok!
Posted: Sun Aug 07, 2011 7:47 pm
by Gerhard
Netjies man....
Smaak my jy moenie dat sy daai 223 in die hande kry nie, sy skiet jou dalk toe onder die stof... he he he he
Re: Eeerste bok!
Posted: Sun Aug 07, 2011 7:50 pm
by Nico Harris
Gerhard daai
243win het net een baas en sy weet dit

Re: Eeerste bok!
Posted: Sun Aug 07, 2011 7:52 pm
by Gerhard
He he he ....
O ja, ek het die 243Win bedoel...

Re: Eeerste bok!
Posted: Sun Aug 07, 2011 7:59 pm
by Nico Harris
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Aug 08, 2011 7:56 am
by Frederik
Goeie werk geluk

Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Aug 08, 2011 8:06 am
by Dawid
Baie geluk aan haar met haar eerste bok en dankie aan jou en die mense wat haar die opleiding verskaf het wat elke persoon in vandag se tye moet he.
Sterkte vorentoe en lekker jag
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Aug 08, 2011 8:37 am
by BLOUVALKIE
hallo oom Harris30-06
mooi geskiet daar mooi bok
groete
BLOUVALKIE
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Aug 08, 2011 10:31 am
by Raven
Nico,
S? vir jou meisie baie geluk met die goeie skoot op daai bok.
P.s Is jy familie van daai Lions Rugbyspeler????
Raven
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Aug 08, 2011 10:44 am
by Dawid
Raven
Brock Harris is n WIE PIE man nie lions nie......of vra jy agv die baard
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Aug 08, 2011 10:51 am
by Frikkiedbr
Baie geluk en lekker biltong eet

Jy moet maar nou pasop vir vrou lief
Groete
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Aug 08, 2011 12:25 pm
by SmitH
Se vir haar baie geluk nou kan dit net lekker raak
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Aug 08, 2011 5:20 pm
by Raven
Dawid wrote:
Raven
......of vra jy agv die baard
R
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Aug 08, 2011 5:35 pm
by Jagtersdok
Well done
Geluk
Re: Eeerste bok!
Posted: Wed Aug 10, 2011 9:38 am
by PITSMIT
mooi harris se vir daai meisie van jou geluk met die mooi bok en skoot
lyk my vrouens se hand is meer stabiel met die eerste bok. dis nie die eerste keer wat n vrou so mooi skoot skiet met haar eerste poging nie
die goose'e sit ons ore aan manne

Re: Eeerste bok!
Posted: Wed Aug 10, 2011 10:11 am
by grumpy
Ek sien geen rooi camo strepe nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Baie mooi en geluk!!

Re: Eeerste bok!
Posted: Wed Aug 10, 2011 1:00 pm
by Nico Harris
Dankie manne! nou kort ek ek net die inkomste om die nuwe hobbie van haar te voed! sy prt klaar van n geweer ens...

Re: Eeerste bok!
Posted: Wed Aug 10, 2011 1:08 pm
by douw
BAIE GELUK!!
S? ASB VIR DIE DAME "GELUK"
GROETNIS
DOUW
Re: Eeerste bok!
Posted: Wed Aug 10, 2011 3:18 pm
by Lourens
Baie netjies, baie geluk!!
Groete,
Lourens
Re: Eeerste bok!
Posted: Wed Aug 10, 2011 3:45 pm
by PITSMIT
30 nul kwes
ek stem saam grumpy waar is die rooi verf op daai wangetjies
al die sentimente moet nagekom word op die eerste jag ne dit sluit stukkie rou lewer in

Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Oct 31, 2011 4:21 pm
by walter404
Flip Harry
As Deana nog so bietjie gaan oefen, gaan sy my en jou....en almal in Melmoth smoke!!!
Ek dink sy het nou maar klaar geskiet!! haha
geniet
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Oct 31, 2011 6:21 pm
by Nico Harris
Ja nee die laaste groep met die 243 was heeltemal te goed! ek se vir Geno ek gaan vir haar n 223 met n uigeskiete loop koop om die playing field te level

Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Oct 31, 2011 9:11 pm
by Wouter Roets
Nico
Baie geluk man!
Groetnis
Wout
Re: Eeerste bok!
Posted: Mon Oct 31, 2011 9:28 pm
by G-force
Meeste standard tjerries weet maar min van baliestise goeters af nie maar hulle verstaan hoe werk n sneller.God het hulle so gebou,ons mans moet hulle net kans gee om te sien dat skiet BAIE lekkerder is as shopping,S&O uit gesluit.