Seekoei skedels

Post Reply
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Seekoei skedels

Post by Smiley »

Wie kan ek kontak om Seekoei skedels te kan bekom.

Enige hulp sal waardeer word.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Seekoei skedels

Post by DWB »

DeadHipposAnonymous?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Kallie404
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 424
Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm

Re: Seekoei skedels

Post by Kallie404 »

Haha Deon. As ek mag vra vir watter doel het jy dit nodig?
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Seekoei skedels

Post by Eduard Venter »

Smiley wrote:Wie kan ek kontak om Seekoei skedels te kan bekom.

Enige hulp sal waardeer word.
Miskien kan jy 'n vet kans vat en parkeraad kontak. Ek was Desember in die kruger wildtuin en daar het baie seekoeie en buffel skedels in die veld gelê.

Groete
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Seekoei skedels

Post by Frederik »

Onthou net seekoei is 'n cites dier so maak net seker jy kry papierwerk saam met die skedel van waar jy iets kry.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Seekoei skedels

Post by Geno »

Is CITES nie net van toepassing op uitvoere nie?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Seekoei skedels

Post by Frederik »

Geno, dit is maar dit plaas die dier tog in die spesiale permitte department as jy dit kan verstaan. Dit is maar net so goed en vra of daar renoster horing is wat daar rond lé en iemand dalk het om te gee. Dit is een van die probleme wat ons wetgewing moet uitsort want of jy nou seekoei poach of renoster die straf is dieselfde.
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Seekoei skedels

Post by Smiley »

Hi Manne,

Dankie vir die insette. 'n Maat van my doen Taxidermy werk, die gesprek het gedraai na skedels en hy het genoem dat hy 'n versoek het vir werk op Seekoei van Europa af. Daarom die vraag om water te toets asook julle goeie insette van moets en moenie's.
Post Reply