PLEKKIE VIR MOOIERIGE KAROO KOEDOE BULLETJIES

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

PLEKKIE VIR MOOIERIGE KAROO KOEDOE BULLETJIES

Post by MEERKAT »

Sal graag wil sien watse goggas uit die Karoo uit kom.
Transvalers en Namibiers moet nou nie hulle koedoes met ons wil vergelyk ;D ;D

Beagle:
[img]http://[/img][img width=560 height=419]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... /Piere.jpg[/img]
KL Meerkat en Beagle
[img]http://[/img][img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... lPiere.jpg[/img]
Twee knape het darem vir 'n slag raak geskiet : ;D ;D

Bulletjie vir 'n ander dag
[img]http://[/img][img width=560 height=420]http://i647.photobucket.com/albums/uu19 ... oedoe1.jpg[/img]

Mooi loop
MEERKAT
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1591
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: PLEKKIE VIR MOOIERIGE KAROO KOEDOE BULLETJIES

Post by Danie01 »

Meerkat

Dit mooi bokke daardie, waar in die karoo is jul?
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: PLEKKIE VIR MOOIERIGE KAROO KOEDOE BULLETJIES

Post by JPS »

Mooi Bokke daai.

Groete
JP
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: PLEKKIE VIR MOOIERIGE KAROO KOEDOE BULLETJIES

Post by Witpietskiet »

Manne van die Karoo ek moet s?, ek het nie geweet julle het sulke mooi Koedoes nie.

Ek het gedog julle Koedoes is ook maar kleiner soos julle Springbokke in vergelyking met ons Nam-bokke. ;D
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: PLEKKIE VIR MOOIERIGE KAROO KOEDOE BULLETJIES

Post by Ponkie »

Oom Wallie

Ek moet eerlik se, in Rietbron se vlak sal ons self nie eers daai klas bulle almal op een dag skiet nie! Dalk as jy gelukkig is in soutrivier daar rondom die manne wat kwaai lande het.

Vertel bietjie meer van die jag? Was dit aanjaag? walk en stalk? Op Oom se eie plaas?

ns. Is daai klein Wallie met die Howa 243AI?

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: PLEKKIE VIR MOOIERIGE KAROO KOEDOE BULLETJIES

Post by MEERKAT »

Hallo

Danie01

Beaufort Wes distrik 30km vanaf dorp.

Witpietskiet
Hier is nogal manne met groterige springbokkies , karkas so 30kg , moet bieg hulle is maar geteel uit julle Swartrant bokkies.

Ponkie
Nou die dag daar by jou plek verby gery. Ponkie vanjaar is ons ongelukkig met die getal koedoes wat rondloop, wil voorkom asof die slenkdal hulle seer gemaak het. Hoor laas week dat die Oos kaap toe gaan wees vir koedoe skiet volgende jaar agv die lae koedoe getalle. Was vinnige besluit Dinsdag oggend en ja hulle is uitgejaag, almal hier geskiet. Piere skiet met Sako 30 06 en De Waal skiet met Howa 22 250.( De waal se Steyer 30 06,is blykbaar 'n standby roer,so hoor ek).

Hoor so tussen lyne daar is blykbaar 'n Smitpit wat so baie koedoes skiet in daardie geweste, hy dra glo by tot laer koedoe getalle ;D ;D.

Wil graag he die manne moet by die plekkie of post dan, hul mooierige koedoebulle opsit sodat Suidwesters en Transvalers kan sien hoe lyk ons goggas. :) :)

Lekker naweek
MEERKAT
Post Reply