Professionele Gedragskode
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Professionele Gedragskode
[align=center]Professionele Gedragskode ? Jaracal Register vir Spesialis Roofdierjagters[/align]
Hiermee onderneem ek, om as jagter en as lid van hierdie register, welvoeglik op te tree teenoor God se skepping. My optrede moet altyd getuig van deernis en respek vir die natuur.
My woorde en dade sal die goeie naam van lede op die register en daardeur ook ons bemarkbaarheid as 'n groep, bevorder. As 'n span sal ons ook ons kliente se belange op die hart dra. Ek verbind my tot eerlike en respekvolle optrede wat insluit dat ek vertroulike inligting, van watter aard ook al, as sulks sal hanteer. Om hierdie register se goeie naam verder gestand te doen, besef ek dat die landswette wat op my as jagter van toepassing is, nie verontagsaam kan word nie.
Ek is bewus daarvan dat daar sekere minimum standaarde is wat behoorlike professionele optrede bevorder. Hierdie minimum standaarde het betrekking op my kennis en vernuf as jagter, sowel as op die toerusting in my gebruik. Ek verstaan dat elke lid van die register minstens aan hierdie minimum standaarde moet voldoen, ten einde die bemarkbaarheid en goeie naam van die lede op die register uit te bou.
Ek besef my verantwoordelikheid om behoorlik rekord te hou van my optrede. Ek is verder ook bereid om inligting by te dra vir navorsing wat ons kennis rondom roofdiere en hulle gedrag mag verryk.
Ek l? my neer by die re?ls, regulasies en vereistes om deel te wees van hierdie register. Hiermee verstaan ek ook my mede-verantwoordelikheid om die regte die re?ls, regulasies en vereistes vir die lede van die register in plek te kry en dat dit deel van die kultuur van die jagters op hierdie register moet word.

Last edited by Louis102 on Mon Aug 17, 2009 7:14 pm, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Professionele Gedragskode
Ek het die gedragskode hierheen geskuif en so bietjie daaraan geskaaf. Sal julle vrede h? om so iets na te kom? Die moeiliker deel sal seker nou wees om die re?ls en regulasies in plek te kry. Dit hoef seker nie deel uit te maak van die gedragskode nie?
Laat weet as julle die gedragskode verander wil h? en maak seker dit sluit in wat julle dink daarin moet wees.
Laat weet as julle die gedragskode verander wil h? en maak seker dit sluit in wat julle dink daarin moet wees.
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: Professionele Gedragskode
Kom ons gee die gedragskode so 5dae kans om te mature en sal die manne sommer noem of hulle die kode aanvaar of nie. As hy nie dit aanvaar nie moet hy dan die regstelling doen/insette lewer.
Taffie
Taffie
-
Ambessa
Re: Professionele Gedragskode
Hallo Louis102 / Tafjak
Goeie werk met die voorlegging wat geplaas is.
Vertroulikheid behoort myns insiens ook iewers beslag te kry.
Stem saam. Laat die ouens so 'n bietjie daaraan herkou na eerskomende Maandag toe.
Ambessa
Goeie werk met die voorlegging wat geplaas is.
Vertroulikheid behoort myns insiens ook iewers beslag te kry.
Stem saam. Laat die ouens so 'n bietjie daaraan herkou na eerskomende Maandag toe.
Ambessa
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Professionele Gedragskode
Taffietafjak wrote: ...Kom ons gee die gedragskode so 5dae kans om te mature...
Sal ek so oor vyf dae 'n meningspeiling aanheg?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Professionele Gedragskode
die "WERK" beginsel is altyd n wenner:
Wetlik
Eties
Redelik
Korrek
Dan sal dit goed wees om saam met so lysie van basics ook n leuse te he waarop ons Trots kan wees.
IETS soos: In die natuur vir die natuur of so iets of meer agresief
DCACO : Damage Causing Animal Control Officers.
SAPPC : South African Poffesional Predator Control
SAPB :S A PROBLEEMDIERBEHEER
MAAR JULLE SLIM MANNE KAN MET EEN MOOI LEUSE UITKOM EN N NAAM VIR DIE REGISTER MANNE EN MANINNE..
behalwe Obie van Edenburg weet julle van nog dames wat hierde hoofsaaklike nagroep ding doen....en jakkalse jag???????????????

Shoot straight and tell the truth!
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Professionele Gedragskode
Wetlik 
Innie Weskaap ook?
Net 'n vragie. Of kry ons amnestie?
Dawie
Innie Weskaap ook?
Net 'n vragie. Of kry ons amnestie?
Dawie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Professionele Gedragskode
Almal wat aan die register deelneem
Gaan die register eksklusief wees vir die reeds profesionele probleemdier jagters of gaan daar 'n afdeling wees vir voornemende PPJ's en wat van die manne wat net op hulle eie plek beheer toepas. Die register gaan die NB in die WesKaap die tool gee wat hulle be-oog het in hulle nuwe wetgewing, waar gaan dit die man laat wat eie beheer toepas en dit doen op dieselfde standaarde en etiek wat van die register PPJ's dit doen.
Sou die register byval vind en daar slegs enkele PPJ's in gelys word sal die NB wette van die weskaap net 'n kwessie van tyd nodig h? dan is dit vir alle provinsies van toepassing.
Help my reg as ek die ding verkeerd lees/verstaan.
Christo
ps: moet my nie verkeerd verstaan, ek is ten gunste van so 'n register. Ons moet net na al die aspekte kyk.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Calldo
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:49 pm
Re: Professionele Gedragskode
Dawie
Net solank julle nie misskiet innie weskaap nie!

Groete
Calldo
Net solank julle nie misskiet innie weskaap nie!
Groete
Calldo
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Professionele Gedragskode
DawieDawie wrote: ....Innie Weskaap ook?...
Dis 'n lekker truksvy waarvoor ek nie raad het nie. Sien, ek het gedink die manne op die register moet o.a. aan die wet gehoor gee. Tesame met ervaring, kennis, voldoende toerusting ens. het ek gedink dit is een van die maniere om die register te bemark by 'n verskeidenheid van instellings. Ek het ook gedink dat indien ons gereken wil word en respek by die owerhede en ander rolspelers in die bedryf wil afdwing, ons nie die wette van die land willekeurig moet verontagsaam nie. Gaan die geloofwaardigheid/respek van die register se lede (daarmee saam die bemarkbaarheid) benadeel word, indien ons landswette willekeurig verontagsaam?
Aan die ander kant verstaan ek die presiese die dilemma in die Weskaap. Gee bietjie raad asb.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Professionele Gedragskode
Louis
Ek sal eers volgende jaar registreer as die owerhede(Boolsdisippels) hier hopelik tot hulle sinne gekom het met die ordinansie.
Die permitte word nou anyway verniet gegee maar boere steur hulle nog steeds nie daaraan nie. Laat ek liewer stop voor ek 'n boek skryf.
Beslis 'n turksvy! (hopelik nie vir lank meer nie)
Dawie
Ps. Ek is ten volle vir samewerking met die owerhede maar hulle moet nie krap waar dit nie juk nie.

Hallo Dawie
...die manne wat weet glo hulle loop daar glo heel voor?

Ambessa
Ja, Dawie? Wat kan mens nou s?...?Dawie wrote:...Innie Weskaap ook?
Net 'n vragie. Of kry ons amnestie?
...die manne wat weet glo hulle loop daar glo heel voor?
Ambessa
-
Ambessa
Re: Professionele Gedragskode
Hallo Christo
Ambessa
...baie goeie vraag. Kom ons sien wat die ander ouens hieroor dink?Christo wrote:...register gaan die NB in die WesKaap die tool gee wat hulle be-oog het in hulle nuwe wetgewing, ... ...Sou die register byval vind en daar slegs enkele PPJ's in gelys word sal die NB wette van die weskaap net 'n kwessie van tyd nodig h? dan is dit vir alle provinsies van toepassing... ...ek is ten gunste van so 'n register. Ons moet net na al die aspekte kyk.
Ambessa
-
Ambessa
Re: Professionele Gedragskode
Hallo Louis102 / Dawie / almal
Nogal 'n uitdaging.
In die goeie ou "US of A" is dit bewerkstellig deur roofdierbestuur (DCA) onder landbou in te skuif en los te maak van bewaring. Hier te lande moet ons eers die twee partye (omgewingsake en landbou) bymekaar bring voordat daar 'n beter verdeling van funksies gemaak kan word.
Terloops, in die VSA is die stap reeds in 1989 geneem. Ons moet hierdie rubikon in Suid-Afrika nou baie vinnig oorsteek...
Tans praat ons te veel en beweeg te stadig...
Ambessa
Dit moet ons erns wees dat dieselfde norme, standaarde en regulasies orals in die RSA op dieselfde basis en beginsels rus.Louis102 wrote:...Aan die ander kant verstaan ek die presiese die dilemma in die Weskaap. Gee bietjie raad asb.
Nogal 'n uitdaging.
In die goeie ou "US of A" is dit bewerkstellig deur roofdierbestuur (DCA) onder landbou in te skuif en los te maak van bewaring. Hier te lande moet ons eers die twee partye (omgewingsake en landbou) bymekaar bring voordat daar 'n beter verdeling van funksies gemaak kan word.
Terloops, in die VSA is die stap reeds in 1989 geneem. Ons moet hierdie rubikon in Suid-Afrika nou baie vinnig oorsteek...
Tans praat ons te veel en beweeg te stadig...
Ambessa
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Professionele Gedragskode
Ambessa
Ek gaan vroegtydig vanjaar met CN kontak maak oor hulle voorgenome planne met die 2010 jagordinansie mbt jak/kat sodat ons kan vroeg begin geraas maak voor ons(eintlik hulle) weer in so gemors is soos nou.
Ek stem met jou saam die besigheid nasionaal gelykgetrek moet word en p.d.beheer moet geskei word van natuurbewaring.
Soos hulle in engels s? "squicky wheel gets the greese".

Stem saam. Dit lyk tog of julle vordering gemaak het met die gesprekke die afgelope maande? Ten minste weet hulle nou dat hulle met julle (boere) MOET praat en hopelik ook LUISTER?Dawie wrote:...Ek gaan vroegtydig vanjaar met CN kontak maak oor hulle voorgenome planne met die 2010 jagordinansie mbt jak/kat sodat ons kan vroeg begin geraas maak voor ons(eintlik hulle) weer in so gemors is soos nou.
Ek stem met jou saam die besigheid nasionaal gelykgetrek moet word en p.d.beheer moet geskei word van natuurbewaring.
Ambessa
-
tafjak
Re: Professionele Gedragskode
Christo
Alle klient waar ek in die Weskaap jag doen sommer so week voor die ou permit verval weer aansoek vir volgende een. Die buurmanne van kliente val sommer by die reel in en alles loop te dollies.
Taffie
Ek kan nie sien wat die probleem in die Weskaap gaan wees as jy 'n Jakjagter is wat geregistreer is nie. Soos ek die wet sien(ek jag gereeld daar) is dat daar slegs deur die klient of jagter aansoek gedoen moet word om 'n permit wat vir drie maande geldig is om probleemdiere te beheer. Hulle deel die permitte uit vinniger as kospakkies by 'n verkiesing.Quote from: Christo on August 11, 2009, 08:52:31 PM
...register gaan die NB in die WesKaap die tool gee wat hulle be-oog het in hulle nuwe wetgewing, ... ...Sou die register byval vind en daar slegs enkele PPJ's in gelys word sal die NB wette van die weskaap net 'n kwessie van tyd nodig h? dan is dit vir alle provinsies van toepassing... ...ek is ten gunste van so 'n register. Ons moet net na al die aspekte kyk.
Alle klient waar ek in die Weskaap jag doen sommer so week voor die ou permit verval weer aansoek vir volgende een. Die buurmanne van kliente val sommer by die reel in en alles loop te dollies.
Taffie
-
tafjak
Re: Professionele Gedragskode
Louis
Ek dink jy mag die samevatting opneem en die kode so aanpas(vertroulikheid ingesluit) en dan plaas. Baie dankie vir al die dink en harde werk wat deur jou ingesit is in die verband. Ambessa, Dawie en Jakes het wragtig die potjie mooi geroer.
Ek verbind my onvoorwaardelik aan die Kode en ons moenie vergeet dat na 'n "vote"tery kan die kode hersien word. Ek wil net graag h? dat die register aan die gang moet kom en dat hierdie Kode baie deeglik reeds is.
Taffie
Ek dink jy mag die samevatting opneem en die kode so aanpas(vertroulikheid ingesluit) en dan plaas. Baie dankie vir al die dink en harde werk wat deur jou ingesit is in die verband. Ambessa, Dawie en Jakes het wragtig die potjie mooi geroer.
Ek verbind my onvoorwaardelik aan die Kode en ons moenie vergeet dat na 'n "vote"tery kan die kode hersien word. Ek wil net graag h? dat die register aan die gang moet kom en dat hierdie Kode baie deeglik reeds is.
Taffie
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Professionele Gedragskode
Spesialis Roofdierjagters
Ek het die gedragskode verander sodat dit julle voorstelle insluit. 'n Meningspeiling is ge"post" sodat julle daaroor kan stem. Die veranderinge, soos aangebring, is in die eerste post onder hierdie "topic" te sien.
Mooi lees.

Last edited by Louis102 on Mon Aug 17, 2009 8:02 pm, edited 1 time in total.
Goeie dade oortref goeie woorde.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Professionele Gedragskode
Dalk moet ons in SA onderhandel met dons verskeie jagtersvereenigings om die Probleemdier jag ook te laat tel vir van die aktiwiteite om toegeweide jagters status te bevestig , versterk, ins stand hou noem dit wat jy wil of hoe dink julle manere....
Shoot straight and tell the truth!
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Professionele Gedragskode
Louis,
groete en sterkte,
brits
Well done.Louis102 wrote: Spesialis Roofdierjagters
Ek het die gedragskode verander sodat dit julle voorstelle insluit. 'n Meningspeiling is ge"post" sodat julle daaroor kan stem. Die veranderinge, soos aangebring, is in die eerste post onder hierdie "topic" te sien.
groete en sterkte,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Professionele Gedragskode
JakesJACQUES wrote: Dalk moet ons in SA onderhandel met dons verskeie jagtersvereenigings om die Probleemdier jag ook te laat tel vir van die aktiwiteite om toegeweide jagters status te bevestig , versterk, ins stand hou noem dit wat jy wil of hoe dink julle manere....
Dis reg so, maar sluit onder tussen by die register aan. Die potensiaal vir goeie dinge om uit hierdie aksie voort te vloei, is baie groot. Raai die regte manne aan om aan te sluit en ek wil voorspel dat daar 'n nuwe era vir Professionele Roofdierjagters sal aanbreek. Die moontlikhede is legio - kry net die regte manne geregistreer en jy sal sien.
Toegeweide jagters status is belangrik in sekere opsigte, maar moenie die voordele van so 'n register vir die professie inhou, onderskat nie.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Professionele Gedragskode
Thanks Britsman
How about translating the code for our English speaking members? Or maybe Ambessa is more bilingual - shall we ask him to do it?
Louis
How about translating the code for our English speaking members? Or maybe Ambessa is more bilingual - shall we ask him to do it?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
projag
Re: Professionele Gedragskode
Louis
Lyk dan daar is nie jagters nie.
Of waar is die groot kanonne al gereg. --- kyk ek op die verkeerde plekke?
Lyk dan daar is nie jagters nie.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Professionele Gedragskode
Louis
Dink jy ons moet aan so iets werk hier by ons, weet nie of dit nou al nodig is nie, maar miskien hoe gouer hoe beter. Laat weet maar, dit help mos nie ons registreer op di SA register nie????
Mooi loop
Francois