Vinnige Kalahari wegbreek...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Vinnige Kalahari wegbreek...
Hartlike goeie môre aan almal...
Ek was so rukkie gelede vinnig uit Kalahari se kant toe en het die jong Gemsbokbul geskiet en ook die mooi groot afhoring Koedoebul. Die Koedoe het 'n besonderse mooi dik nek gehad en die gemsbok was moddervet. Die bokke is geskiet met 165gr Sierra Gameking Spitzer.
Ek kon albei punte herwin en op die kudu was die retensie 149gr en op die gemsbok 151gr. Beide was bladskote.
Groetnis
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170215_121318JARAKKI_zpskgotca4l.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170215_1221210JARAKKI_zpsmgvd2erb.jpg
http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170301_174702ljj_zpsxasimxzb.jpg

Last edited by Ben Remington on Thu Mar 16, 2017 10:07 am, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Vinnige Kalahari wegbreuk...
Awesome!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Vinnige Kalahari wegbreuk...
Ek begin al hoe minder van jou te hou jy jag na my sin heeltemaal te veel maak almal jaloers hier op Jaracal. Dit is nie eties nie. 
Last edited by Frederik on Thu Mar 16, 2017 9:20 am, edited 1 time in total.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 589
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Vinnige Kalahari wegbreuk...
Kan dit self nie beter stel nie LOLFrederik wrote:Ek begin al hoe minder van jou te hou jy jag na my sin heeltemaal te veel maak almal jaloers hier op Jaracal. Dit is nie eties nie.
Mooi Ben!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Vinnige Kalahari wegbreek...
Mooi Ben.
Koper mantel/lood kern koeels is nie veronderstel om so goed te presteer nie..........
Koper mantel/lood kern koeels is nie veronderstel om so goed te presteer nie..........
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Vinnige Kalahari wegbreek...
Geluk ou maat !!!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Vinnige Kalahari wegbreek...
Mooi so Ben. Het Myburg al van sy Eland biltong begin eet? 
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2487
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Vinnige Kalahari wegbreek...
Mooi Bokke Baie Geluk
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 478
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
- Roxette
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Fri Nov 11, 2016 4:31 pm
Re: Vinnige Kalahari wegbreek...
Geluk Ben! Jy moet nie al die vettes klaar skiet nie, ons ander jagters moet nog gaan skiet!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Vinnige Kalahari wegbreek...
Bae Netjies maat