Page 1 of 1

Vinnige Kalahari wegbreek...

Posted: Thu Mar 16, 2017 9:09 am
by Ben Remington
Hartlike goeie môre aan almal...

Ek was so rukkie gelede vinnig uit Kalahari se kant toe en het die jong Gemsbokbul geskiet en ook die mooi groot afhoring Koedoebul. Die Koedoe het 'n besonderse mooi dik nek gehad en die gemsbok was moddervet. Die bokke is geskiet met 165gr Sierra Gameking Spitzer.
Ek kon albei punte herwin en op die kudu was die retensie 149gr en op die gemsbok 151gr. Beide was bladskote.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170215_121318JARAKKI_zpskgotca4l.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170215_1221210JARAKKI_zpsmgvd2erb.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20170301_174702ljj_zpsxasimxzb.jpg

Re: Vinnige Kalahari wegbreuk...

Posted: Thu Mar 16, 2017 9:11 am
by DWB
Awesome!

Re: Vinnige Kalahari wegbreuk...

Posted: Thu Mar 16, 2017 9:16 am
by Frederik
Ek begin al hoe minder van jou te hou jy jag na my sin heeltemaal te veel maak almal jaloers hier op Jaracal. Dit is nie eties nie. ;D

Re: Vinnige Kalahari wegbreuk...

Posted: Thu Mar 16, 2017 9:17 am
by Ben Remington
;D

Re: Vinnige Kalahari wegbreuk...

Posted: Thu Mar 16, 2017 10:32 am
by ruaanb
Frederik wrote:Ek begin al hoe minder van jou te hou jy jag na my sin heeltemaal te veel maak almal jaloers hier op Jaracal. Dit is nie eties nie. ;D
Kan dit self nie beter stel nie LOL

Mooi Ben!

Re: Vinnige Kalahari wegbreek...

Posted: Thu Mar 16, 2017 11:04 am
by swc-tr
Mooi Ben.
Koper mantel/lood kern koeels is nie veronderstel om so goed te presteer nie..........

Re: Vinnige Kalahari wegbreek...

Posted: Thu Mar 16, 2017 5:15 pm
by koos 2
Geluk ou maat !!!

Re: Vinnige Kalahari wegbreek...

Posted: Thu Mar 16, 2017 5:24 pm
by Chris (vdB)
Mooi so Ben. Het Myburg al van sy Eland biltong begin eet? :)

Re: Vinnige Kalahari wegbreek...

Posted: Thu Mar 16, 2017 5:28 pm
by Flip Nel
Mooi Bokke Baie Geluk

Re: Vinnige Kalahari wegbreek...

Posted: Thu Mar 16, 2017 7:23 pm
by Sean3006
Nice specimens...

Re: Vinnige Kalahari wegbreek...

Posted: Thu Mar 16, 2017 7:34 pm
by Roxette
Geluk Ben! Jy moet nie al die vettes klaar skiet nie, ons ander jagters moet nog gaan skiet!

Re: Vinnige Kalahari wegbreek...

Posted: Thu Mar 16, 2017 8:23 pm
by theedge
Bae Netjies maat