Vlakvark

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
JurieW
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm

Vlakvark

Post by JurieW »

Dis dalk nie die grootse ooit nie, maar dis verseker my grootste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Vlakvark

Post by gillie »

Baie mooi vark daai ! Geluk !
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Vlakvark

Post by Ashley »

Uitstekende trofee daai. Pragtige tande.
Baie geluk!
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1985
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Vlakvark

Post by sako 30-06 »

Hy verdien verseker om teen die muur te hang.

Baie mooi vark.
Jakman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 80
Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am

Re: Vlakvark

Post by Jakman »

Baie mooi vark daai. Baie geluk
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
Bosvark.303
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Wed Apr 24, 2013 9:22 pm

Re: Vlakvark

Post by Bosvark.303 »

Baie geluk. Lyk amper na 'n kopskoot
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Vlakvark

Post by kudu375 »

Baie mooi vlakkie!
geluk
Court Schilbach
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Vlakvark

Post by Eduard Venter »

Geluk Jurie. Het julle hom geweeg en die tande gemeet?

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
User avatar
JurieW
Full Member
Full Member
Posts: 129
Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm

Re: Vlakvark

Post by JurieW »

Hi Eduard

Onshet nie die tande gemeet nie. maar kop en baadjie af met binnegoed uit was die vark 58kg

Slagter het vroeer gebel en gese die vleis is 45kg. Dis nou net vleis geen bene nie.

Gaan die tande gebruik vir 2 biltong messe, vorige vlakvark mes wat ek gemaak het is op my avatar, ek het die onder tande gebruik.

groete

en baie dankie vir almal se komplimente
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Vlakvark

Post by Eduard Venter »

45kg is lekker baie kaasworsies. Geniet.

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Post Reply